Die Hercules van die Suid-Afrikaanse Lugmag het in Januarie die aanloopbaan in die Demokratiese Republiek verlaat.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Suid-Afrikaanse lugmag"
Covid-19-samevatting: Lugmag sluit sy hoofkantoor tydelik
Nog korrektiewe beamptes en gevangenes het intussen herstel van die nuwe koronavirus.
Video: Honderde vliegtuigkundiges kry trekpas
Middeljarig met jare se gespesialiseerde vaardighede – maar binnekort werkloos.
Vliegtuiginstandhouding: Slegs ʼn handjievol kundiges behou
Die vakbond Solidariteit het vandag bekend gemaak dat slegs 139 werknemers behoue gaan bly vir die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM) en Denel Lugvaart/AMG se nuwe kontrak vir vliegtuiginstandhouding.
Nuwe kontrak vir vliegtuiginstandhouding
Die vakbond Solidariteit het Woensdag bekend gemaak dat die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM) en Denel Lugvaart/AMG ʼn nuwe kontrak vir vliegtuiginstandhouding gaan sluit.
Vliegtuiginstandhouding onder loep
Die vakbond Solidariteit het Woensdag die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM) gevra om lig op sy planne vir die toekomstige instandhouding van sy vliegtuie te werp ná een van dié vliegtuie glo ʼn noodlanding weens enjinprobleme moes maak.
Lugmagpersoneel moet bonusse terugbetaal
Omtrent 200 lugmagpersoneellede wat vir Desember per abuis prestasiebonusse betaal is, moet dit nou terugbetaal.
Aflegging van Denel se 523 vliegtuigspesialiste bevestig
Die vakbond Solidariteit het Donderdag ’n skriftelike afleggingskennisgewing ontvang wat bevestig dat die moontlikheid bestaan dat tot 523 vliegtuigspesialiste by Denel Aviation/AMG afgelê gaan word.