ʼn Rower het ʼn paartjie van Lonehill, Johannesburg glo beveel om voor hom seks te hê voor hy hulle aangerand en beroof het.
Lees meerAlles vir Vrydag 19 April 2013
Boston-bloedbad: Verdagtes is broers
Die Amerikaanse federale speurdiens (FBI) soek steeds na een van die broers wat glo vir Maandag se Boston-bomontploffings verantwoordelik was.
Kotzé het geglo sy huwelik was ‘heilig’
Die hooggeregshof in Pretoria het Vrydag gehoor dat Johan Kotzé, die sogenaamde ‘Modimolle-monster’, geglo het sy huwelik was heilig.
Pa tronk toe na hy dogter verkrag
ʼn Pa van KwaZulu-Natal is tronkstraf opgelê vir die verkragting van sy 14-jarige dogter.
Uitdrukking: ‘n Negedaagse wonder
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘n Negedaagse wonder.
“Country”-sangers sing vir brandslagoffers
Vyf van die grootste “Country”-musieklegendes tree ten bate van die Hero Burn Foundation op.
Zuma doen verrassingsinspeksie by polisiestasie
President Jacob Zuma het Vrydag ‘n verassingsbesoek aan die Sunnyside-polisiestasie in Pretoria afgelê. Dit vorm deel van die monitering van dienslewering in verskeie staatsdiensafdelings.
Billike-indiensnemingsverslag glo gebrekkig
Volgens die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) herhaal die dertiende verslag van die Kommissie vir Billike Indiensneming soortgelyke foute en wanvoorstellings van inligting wat reeds in vorige jare uitgewys is.
Madibeng Munisipaliteit sny krag glo weer onwettig af
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan vandag in die dringende hof in Pretoria ʼn hofbevel teen die Madibeng Munisipaliteit aanvra om onregmatige elektrisiteitsafsluitings in Hartbeespoort te herstel.
Pretoria se ou straatname moet teruggesit word
Regter Bill Prinsloo het pas in die Pretoriase hooggeregshof beveel dat Pretoria se ou straatname weer op straatnaamborde aangebring moet word.
Eerste sneeu vir 2013
Die eerste sneeu in Suid-Afrika vir 2013 het Vrydag op die Drakensberg en in Lesotho begin val.
Tukkie-student sterk aan ná aanval
Rainier Horak (18), ‘n student aan die Universiteit van Pretoria (Tuks), sterk aan nadat hy Maandagmiddag in Kempton Park wreed deur vier mans aangerand en beroof is.
Boston-ontploffings: Vermeende verdagte dood
Die verdagte was glo in ʼn botsing betrokke en is later in die hospitaal dood.
Bejaarde kritiek na swartmamba-pik
Sarie Senekal, ʼn 76-jarige vrou van Mokopane (Potgietersrus), is in ʼn bedenklike toestand in die hospitaal nadat sy deur ʼn swartmamba gepik is.
Ses Sasolburg-betogers in hegtenis geneem
Ses lede van die ANC-jeugliga is Vrydag in Zamdela naby Sasolburg in hegtenis geneem.
Nuuskommentaar: Grond (en ondergrond) en spraakvryheid
Drie verwante sake het hulle gister op verskillende plekke in die land afgespeel wat elkeen na fundamentele aspekte van die grondwet verwys, en wat ‘n impak op volgende jaar se verkiesing gaan hê.
Sakeman dood aangetref in PE-hotelkamer
ʼn Sakeman van Duitsland is Woensdag dood aangetref in ʼn hotelkamer in Port Elizabeth.
Polisieman by Boston-kampus doodgeskiet
ʼn Polisiebeampte is Donderdagaand tydens ʼn skietery by ʼn kampus van die prestige Massachusetts Universiteit van Tegnologie (MIT) in Boston, Amerika doodgeskiet.
In Hom is alles te vind
Gedagte vir die dag.
Bejaarde kry 25 jaar vir kind se verkragting
ʼn Bejaarde man van Noordwes is tot 25 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van ʼn tienjarige meisie.