Talle vermeende moordenaars is op vrye voet as gevolg van die polisie se vermeende nalatigheid tydens plaasmoord-ondersoeke.
Lees meerAlles vir Donderdag 20 Junie 2013
Entrepreneurskompetisie vir hoërskoolleerders skop af
Vandag se jongmense kom voor baie struikelblokke op die pad na die toekoms te staan. Hul wêreld lyk baie anders as die prentjie van die verlede.
Video: Grondhervormingsbeleid “laat rooi ligte flikker”
Die regering se plan om ‘n waardeerder-generaal aan te stel om die markwaarde van plase te bepaal, kan katastrofiese gevolge vir die landbou en ekonomie inhou.
Malema-hofsaak tot Vrydag uitgestel
Julius Malema, die geskorste leier van die ANC-jeugliga, het Donderdag weer in die Polokwane-landdroshof op aanklagte van bedrog, korrupsie, geldwassery en rampokkery verskyn.
JHB-sakeman dood in Soweto aangetref
Jeffery Wiggill, die voorsitter van die First Tech Group, se liggaam is Donderdag in Soweto aangetref.
Platinummyn in Pretoria se agterplaas beoog
Die burgerregtegroep AfriForum het verskeie klagtes van inwoners van die Doornpoort-gemeenskap in die noorde Pretoria ontvang, nadat dit aan die lig gekom het dat platinummyn in die omgewing dalk opgerig gaan word.
Video: Johnny Depp amper deur perd getrap
Johnny Depp is op die stel van ‘n nuwe rolprent, “The Lone Ranger”, van ‘n perd afgegooi en die perd het byna op hom getrap.
Mathole Motshekga herroep
Die ANC het Donderdag sy hoofsweep, Mathole Motshekga, herroep.
Veronica: Die kleur van liefde
deur Alita Steenkamp Die kleur van liefde is ʼn verhaal van onreg. Twee mense raak verlief op mekaar, maar dis ʼn verbode liefde want die…
Wits publiseer per ongeluk Madiba-doodsberig
Wits-universiteit het Donderdag om verskoning gevra nadat ʼn doodsberig, wat hy solank vir voormalige pres. Nelson Mandela opgestel het, op Google se soektogenjin beland het.
Video: Sewe David Beckham-ondersteuners in stormloop beseer
Sewe mense is beseer toe sokkergeesdriftiges, wat graag vir David Beckham wou sien, Donderdag ʼn polisieversperring by Shanghai-universiteit bestorm het.
Vier vas vir roof in Oos-Kaap
Vier mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn Somaliër se winkel in King William’s Town in die Oos-Kaap beroof het.
Man in hof wat glo petroljoggie met plank doodslaan
Lebeeq Manan, wat daarvan verdink word dat hy ʼn petroljoggie in Kaapstad met ʼn plank doodgeslaan het, het Woensdag vlugtig in die hof verskyn om vir borgtog aansoek te doen.
Solidariteit verteenwoordig nóg kandidate in SAL-saak
Die vakbond Solidariteit het Donderdag aangekondig dat hy reeds tien wit mans verteenwoordig wat vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se kadetprogram aansoek gedoen het maar weens hul velkleur nie suksesvol was nie.
Dogter jok glo oor verkragting, pa ná 10 jaar vry
ʼn Man wat tot lewenslange tronkstraf gevonnis is vir verkragting, is Woensdag ná 10 jaar in aanhouding vrygelaat omdat sy dogter glo oor die verkragting gejok het.
Wes-Kaapse windplaas kry groen lig
ʼn Voorgestelde windplaas het die groen lig van Wes-Kaapse omgewingsowerhede gekry.
MRK ondersoek kameras in tronke
Die Menseregtekommissie (MRK) het ingestem om die wetlike aspekte te ondersoek om kringtelevisiekameras in tronke te installeer.
Vernuwing en verandering verg juis tradisie
Danie Goosen se pleidooi vir die aanvaarding van tradisie as voorvereiste vir nuutskepping.
Nuuskommentaar: Plaasmoorde en xenofobie
As die regering net besorgdheid sou uitspreek oor die verskynsel van plaasmoorde, maar dit word met dikwels kwetsende opmerkings as niks besonders weggepraat.
Huishulp red bejaarde uit brandende huis
ʼn Huishulp van Pretoria het Malie Immelman (92), haar werkgewer se bejaarde ma, Dinsdag uit ʼn brandende tuinwoonstel gered.