Die vakbond Solidariteit het die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) versoek om bekend te maak of daar vanjaar enige wit mans in sy kadetprogram toegelaat is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kadetprogram"
SAL moet kadetprogram eers uitstel of wit mans daarin opneem
Die vakbond Solidariteit het die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) vandag skriftelik versoek om sy kadetprogram voorlopig uit te stel terwyl dit deur die Menseregtekommissie (MRK) ondersoek word, of te verseker dat wit mans in die program opgeneem word. Aansoeke vir volgende jaar se kadetprogram sluit vandag.
Solidariteit stuit rassediskriminasie by SAL
Solidariteit het Dinsdagoggend in die arbeidshof in Johannesburg ʼn hofbevel bekom waarvolgens South African Airways Technical (SAAT), die tegniese afdeling van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), nie drie senior lugvaarttegnikusposte mag vul nie.
Solidariteit verteenwoordig nóg kandidate in SAL-saak
Die vakbond Solidariteit het Donderdag aangekondig dat hy reeds tien wit mans verteenwoordig wat vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se kadetprogram aansoek gedoen het maar weens hul velkleur nie suksesvol was nie.
Solidariteit vra Menseregtekommissie om in te gryp in SAL-saak
Solidariteit het die Menseregtekommissie versoek om ʼn vergadering tussen die vakbond en die Suid-Afrikaanse Lugdiens oor die lugredery se omstrede kadetprogram te fasiliteer.