ʼn Paartjie wat ʼn man vermoor voor hulle met sy motor weggejaag het, is Donderdag in die hooggeregshof in Mahikeng in Noordwes gevonnis.
Alles vir Vrydag 7 November 2014
Knysna- Anders
Hier is die temaliedjie van die rolprent Knysna, wat teen die einde van die jaar uitgereik word. https://www.youtube.com/watch?v=Af4Q1mQ65Lw
Nuwe vrystellings 7 November 2014
Daar is vandeesweek net drie nuwe vrystellings; miskien omdat die jaar einde se kant toe staan en sommige platemaatskappye dalk tot die nuwe jaar wil…
Nuuskommentaar: Numsa en ons eie Berlynse muur
Hierdie Sondag, 9 November, word groot fees in Duitsland gevier wanneer die 25ste herdenking van die val van die Berlynse muur herdenk word. Duisende verligte ballonne gaan onder meer die lug ingestuur word. Die einde van die Koue Oorlog is ingelui – of hoe?
Boek: Ewebeeld
Ewebeeld is geskryf vir mense wat Siende blind en Raaiselspieël geniet het en daar is geen twyfel dat “gewone” lesers weer hierdie boeke gaan opraap nie.
Man verkrag glo verstandelik gestremde tiener
ʼn 34-jarige man is Vrydagoggend in Johannesburg in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn verstandelik gestremde tiener herhaaldelik verkrag het.
99% gebruik nie tolnetwerk nie – Alli
Slegs 1% van voertuie op die Suid-Afrikaanse padnetwerk maak van tolpaaie in Gauteng gebruik, het Nazir Alli, uitvoerende hoof van Sanral, Donderdag gesê.
Opgeskorte vonnis ná hy inbreker skiet
ʼn Man van Mpumalanga wat ʼn onbekende man geskiet het omdat hy geglo het dit is ʼn inbreker, het Donderdag ʼn opgeskorte vonnis ontvang.
Twee in grot vasgekeer
Twee mans het geringe beserings opgedoen nadat hulle Donderdag in ʼn klein grot op ʼn plaas in Krugersdorp in Gauteng vasgesit het.
Gedagte vir die dag: God hou jou vas
Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou. Ek is die Here jou God, Ek vat jou hand, Ek sê vir jou: Moenie bang wees nie, Ek help jou. (Jes 41:10, 13)