Dit lyk nie of die Zuma-administrasie daarin slaag om “die ander” kiesers wolle oor die oë te trek met die jongste verslag oor Nkandla nie, asook die verduideliking oor die Fifa-omkoopdebakel. Maar dit verhinder nie die regering om te probeer nie, en waarskynlik te glo dat dit heel suksesvol gedoen is nie.
Alles vir die maand Junie 2015
Ouma se lyk in tas op treinstasie gevind
ʼn Werker by die Tokio-treinstasie in Japan het ʼn gru-vonds gemaak toe hy op die ontbinde liggaam van ʼn vrou in verlate bagasie afgekom het.
Goeie nuus: Trane vloei ná lyfplankryer se redding (foto’s)
Trane van dankbaarheid het gevloei toe Arthur Sierra (34), ʼn lyfplankryer, uiteindelik met sy geliefdes herenig is nadat hy naby Seepunt in Kaapstad uit die see gered is.
Vrou by musiekfees verkrag
Die polisie in Mmabatho in Noordwes stel ondersoek in nadat ʼn 27-jarige vrou glo tydens ʼn musiekfees verkrag is.
Gedagte vir die dag: God se liefde ook vir my nageslag
Die Here is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie, sy trou duur van geslag tot geslag. (Ps 100:5)