Die 89ste Oscar-toekennings is Sondagaand tydens ʼn glansgeleentheid in Hollywood gehou. Die TV-persoonlikheid en komediant, Jimmy Kimmel, was seremoniemeester by vanjaar se toekenningsgeleentheid. Die aand…
Alles vir Maandag 27 Februarie 2017
Bejaarde in woonstel vermoor
ʼn 90-jarige vrou is dood aangetref in haar woonstel in Vanderbijlpark, Gauteng.
Parlement ontken staatsrede kos R11 miljoen
Die parlement het gesê berigte dat daar R11 miljoen aan pres. Jacob Zuma se staatsrede bestee is, is eensydig en misleidend.
Man val na sy dood
ʼn Man is dood nadat hy van die dak van ʼn gebou geval het naby die Durbanse hawe in KwaZulu-Natal.
Grondhervorming is ʼn politieke set
Die feit is dat dit vir die ANC nie oor die opbou van swart mense gaan so veel as wat dit gaan oor die sentralisering van mag in die ANC-beheerde staat nie – ʼn punt wat Dlodlo onbedoeld openbaar wanneer sy dit betreur dat die staat “slegs” 14 uit elke 100 hektaar grond in die land besit.
Gedagte vir die dag: Dis in orde om met spanning te leef
Hoe ongelooflik wonderlik is God nie – hoe ontsaglik ryk en wys en vol kennis is Hy nie! Sy beslissings gaan ons begrip te bowe; sy manier van doen kan ons nie deurvors nie. (Romeine 11:33)