“Dit het omtrent ʼn dag gevat om die ding aanmekaar te sit. Ek moes dit lekker stewig maak, want twee van my buurmanne is groot manne,” skerts hy.
Alles vir Maandag 27 Februarie 2017
[Video] Angus Buchan: ‘Staan op SA’
Die evangelis Angus Buchan sê Christene in Suid-Afrika moet begin opstaan en saamstaan.
Pta-pa beskerm gesin met piksteel tydens aanval
ʼn 40-jarige pa het Sondagoggend twee gewapende aanvallers met ʼn piksteel verdryf nadat hulle sy gesin op hul kleinhoewe in ʼn landgoed in die ooste van Pretoria wou oorval.
Man kritiek ná Nigel-plaasaanval
ʼn Man veg vir sy lewe in die hospitaal nadat hy Sondagoggend op ʼn plaas buite Nigel aan die Oos-Rand deur gewapende rowers geskiet is.
Blapse, onvergeetlike oomblikke: Die Oscars in foto’s
In sekerlik een van die ongemaklikste oomblikke in die geskiedenis van die Oscar-toekennings, het die Amerikaanse veteraan-akteur Warren Beatty gisteraand die verkeerde rolprent as die wenner in die beste rolprent van die jaar-kategorie aangewys.
Onder die Maroelaboom: Koffieverslawing, Nederland en ʼn weduwee
Die weduwee is reeds in die kombuis met haar eie verslawings – koffie en De Volkskrant
Downsindroom-paartjie vier 20ste huweliksherdenking
“My troue was die beste dag van my lewe. Ek was geskok toe Tommy my gevra het om te trou, maar ek het dadelik ‘ja’ gesê!” sê Maryanne.
Deurbraak ná kleinhoewe-moord
Die polisie het ʼn deurbraak gemaak in ʼn ondersoek na die moord van ʼn 65-jarige man wat in Desember verlede jaar op ʼn kleinhoewe in Randfontein vermoor is.
Alberton moes eers wakker skrik teen Quins
Alberton moes Saterdag eers wakker skrik in sy vriendskaplike wedstryd teen Harlequins van Krugersdorp.
Nuuskommentaar: Zuma self die voornemende grondrower
Nadat ’n adjunkminister en ’n minister uitsprake gemaak het oor veranderinge aan die Grondwet om grondonteiening sonder vergoeding te doen, het pres. Jacob Zuma die bekendstelling van die landbougedeelte van projek Phakisa versuur deur ’n soortgelyke stelling te maak.
Boek: By waters van rus
Te midde van die daaglikse gewoel van die lewe hunker ’n mens na ’n oomblik wanneer jy net stil kan word by jou Here.
Park bewys Oos-Kaapse kampioen groot guns
Park van Port Elizabeth het die Oos-Kaapse Super 12-kampioen, Gardens van Uitenhage, Saterdag `n baie groot guns bewys.
Só lyk die nuwe Nokia 3310
Dié selfoon se battery het ʼn bystandleeftyd van 31 dae. Jy kan ook 22 uur op die selfoon klets voor die battery die gees sal gee.
Man in veiligheidskompleks doodgeskiet
“Die vrou het teruggehardloop na die slaapkamer en haarself toegesluit. Sy het gehoor hoe ʼn skoot afgevuur word.”
Meisie (10) beseer toe boot haar in water tref
ʼn 10-jarige meisie is in ʼn ernstige toestand na ʼn hospitaal geneem nadat ʼn rubberboot, wat buite beheer was, haar Sondag in die see by Langebaan, noord van Kaapstad, getref en met die skroef gesny het.
Daar vang Italië toe vir Engeland aan die slaap
Was dit toelaatbaar? Ja, dit was heeltemal binne die reëls.
[Resep] Slootbrood
“Tradisioneel word slootbrood voorgesit met gebraaide boerewors en tuisgemaakte tamatiesmoor,” sê die bobaasbakker, Mareli Visser.
Woord van die week: piekfyn
Lees vandag se Taaltoffie vir meer inligting oor die woord “piekfyn”
[Foto’s] Vaaldam vol: Waterbeperkings in Gauteng gou opgehef
Nomvula Makonyane, minister van water en sanitasie, het Sondag twee sluise by die Vaaldam oopgemaak.
Vandag se sportnuus
Die Proteas het teen Nieu-Seeland in die derde Eendagkragmeting van die huidige reeks gespeel.