Wanneer die son oor ʼn paar jaar begin water trek en ’n sak hardekool hout word nader getrek, sal die heldhaftige verhaal van Coenie Oosthuizen oorvertel word.
Alles vir Maandag 11 September 2017
Kevin se droom eindig in teleurstelling
Die grootste wedstryd in Kevin Anderson se tennisloopbaan het toe Sondagaand in teleurstelling geëindig.
128 vas vir misdaad in één voorstad
128 mense in één voorstad in hegtenis geneem in verband met ʼn verskeidenheid misdade in en om dié gebied
Twee sit lank vir moord en roof
Die verdagtes het eers die man se motor, ʼn Volkswagen Polo, gesteel en hom toe vermoor.
Twee vas vir perlemoen wat miljoene werd is
Die SAPD het die betrokke polisielede geprys vir hul werk en gesê dit is maar net nóg ʼn bewys hoe “die kleinste waarnemings tot die grootste suksesse kan lei”.
Agt beseer in botsing
Motorwrakstukke het oor die pad versprei gelê. Nooddienste moes meganiese toerusting gebruik om die beseerdes uit dié wrakke te bevry.
Einde van die Westerse beskawing
Is jy gereed vir die swanesang van die Westerse beskawing?
Gedagte vir die dag: Volg Jesus se voorbeeld
Hierdie soort swaarkry maak juis deel uit van dit waartoe God julle geroep het. Christus wat vir julle gely het, is julle voorbeeld. Volg in sý spore. Hy het self ons sondes in sy liggaam aan die kruis gedra. Só is ons vry van die sonde. (1 Petrus 2:21, 24, NLV)