Tot die toetsvrag is ongewoon – dit het Elon Musk, die eienaar van Space X, se eerste Tesla Roadster aan boord
Alles vir Donderdag 11 Januarie 2018
Resep-video: Energiestafie
Dié tuisgemaakte soet-sout energiestafie is perfek vir ʼn kosblik óf ʼn peuselhappie as jy te besig raak by die werk.
Gevangene ontsnap uit polisievangwa
ʼn 22-jarige verhoorafwagtende gevangene van Zimbabwe het Woensdag in Limpopo uit aanhouding ontsnap.
Uitdrukking: Eers jou hoed ingooi
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking, “eers jou hoed ingooi”
Vandag se sportnuus
Die 107de SA Ope begin vanoggend op die Glendower Gholfbaan in Ekurhuleni. Daar sal 156 spelers meeding in dié tweede oudste Nasionale Ope-toernooi in die wêreld.
Menslike oorskot op berg gevind
ʼn Veewagter wat glo op soek was na sy beeste het dié gru-vonds gemaak.
Twee ‘kopers’ steel glo motor by handelaar
Die mans het hulle voorgehou as potensiële kopers.
Siam Lee-verdwyning: Die polisie soek dié man
Die polisie in KwaZulu-Natal het Woensdagaand ʼn identikit uitgereik van ʼn man wat glo verbind word met die verdwyning van Siam Lee.
Rustenburg: Talle huise aan die brand gesteek
Die polisie het die voorvalle as “suiwer kriminele dade” bestempel.
Gedagte vir die dag: Die werk van sy hande
Die hemel getuig van die mag van God, die uitspansel maak die werk van sy hande bekend. (Psalm 19:2) – Deel 3