Die Blitsbokke is weer op die wenpad nadat hulle met die Vancouver-titel weggestap het. Hulle het Frankryk met 21-12 geklop.
Alles vir Maandag 11 Maart 2019
Nuuskommentaar: Afrikaners se sterte gelek en geskop voor verkiesing
Uit die rubrieke van skerpsinnige waarnemers, “gerugsteun” deur leserskommentare, is dit duidelik dat daar ’n sterk momentum aan die ontwikkel is dat baie Afrikaners/wit mense nie bereid is om in die volgende verkiesing volgens gewoonte of persoonlikheidskultusse te gaan stem nie.
Twee motorfietsryers sterf in Gauteng-botsings
Twee motorfietsryers is Sondag in afsonderlike botsings in Gauteng oorlede.
Lesersbrief: Is jy nog trots op jou taal en jou kultuur?
Wees dus trots op wie en wat jy is!
Mooinooi-vroue: Verhoor begin
Die verhoor van die vyf mense wat beskuldig word van die opspraakwekkende moord op twee vroue van Mooinooi in Noordwes sal vandag in die hooggeregshof in Pretoria begin.
Vandag se sportnuus
Daar is die naweek sewe wedstryde in die Superrugby-reeks afgehandel, drie wedstryde is in die Sesnasies-reeks gespeel en die Kaapstad Fietswedren is gister afgehandel.
Ontvoerde sakeman in veld gevind
Die sakeman van Polokwane wat Saterdagaand tydens ʼn huisrooftog ontvoer is, is Sondagoggend vasgebind en geblinddoek in ʼn veld buite die stad gevind.
Een vas ná moord op akteur
ʼn 36-jarige man sal vandag in die Pretoria-landdroshof verskyn in verband met die moord op die jong akteur Sibusiso Khwinana (25).
Gedagte vir die dag: Dieselfde Gees
Daar is ’n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee. (1 Kor 12:4)