Wêreldwye ekonomiese groei word in ʼn projeksie van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) op 3% vir 2019 voorspel, die swakste koers sedert 2008.
Alles vir Woensdag 16 Oktober 2019
‘FroueVonds’: Die rol van ’n vrou
Liewe vrou, onthou om na jouself om te sien, want as jy nie jouself versterk nie, kan jy nie die gom van hierdie wêreld wees nie en die wêreld het jou nodig.
Vragmotor aan die brand gesteek naby Rustenburg
Ontstoke inwoners het vandeesweek oorgegaan tot protesoptrede waartydens verskeie betogers in hegtenis geneem is.
SAUK se posisie verbeter, hoor parlement
Die SAUK se geldbestuur het dermate verbeter dat hulle van ʼn vrywaringsoudit na ʼn gekwalifiseerde oudit kon vorder.
Gedagte vir die dag: Kom, ontvang!
Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word. (Hebreërs 4:16)