Tannie Koelsoem Kamalie was ’n gereelde deelnemer op Amore Bekker se “Tjailatyd”-program op RSG.
Alles vir Sondag 12 April 2020
Pierre se Paasfeesboodskap: ‘Maak die tafels groter’
Pierre du Plessis, skrywer van “Boomwortels in die hemel”, se Paasfeesboodskap moedig kinders van God aan om die tafels groter te maak en nie die mure hoër te bou nie.
IVP dra halfmiljoen by tot regering se fonds
Die Inkatha Vryheidsparty (IVP) het onderneem om ʼn bedrag van R500 000 aan die regering se Solidarity Fund oor te betaal om die Covid-19-pandemie te bestry.
Gedagte vir die dag: Verstaan jy?
“Julle weet dat God aan Israel sy woord gestuur het, naamlik die evangelie van vrede wat Jesus Christus gebring het. Hierdie Jesus is Here van almal.” (Psalm 10:36)
Solidariteit lê voorstelle vir ‘slim’ afsondering aan Ramaphosa voor
Regulasies moet só aangepas word dat die risiko vir Covid-19 in die werkplek geminimaliseer en afsondering tot bepaalde hoërisikogebiede beperk word.