Christiaan Bezuidenhout het Vrydag in Dubai sy kanse verspeel om ná die tweede ronde van die DP World Tour-gholfkampioenskap tussen die voorlopers te eindig terwyl Dean Burmester die beste van die Suid-Afrikaners gevaar het.
Alles vir Saterdag 20 November 2021
Pastoor, sy vrou en huurmoordenaar gevonnis na wrede moord
Die 25-jarige slagoffer se liggaam is op 5 Julie 2018 op ’n grondpad naby Voëlklip deur Francois Gerber gevind toe hy op pad was om by Heroldsbaai te gaan visvang.
Uitspraak gelewer in saak van VSA-tiener wat twee betogers doodskiet
Die 18-jarige word deur sommiges as ’n held beskou vir sy optrede terwyl aanklaers aangevoer het dat hy soos ’n selfaangestelde “junior polisieman” opgetree en “’n reeks roekelose besluite geneem het”.
‘Gee jou sleutels, of jy brand’
Die “polisiemanne” het die aansteker seker vier of vyf keer probeer gebruik, maar dit wou nie vlamvat nie.
Gedagte vir die dag: ’n Driepoot-geloof: Jou hart
In julle harte moet daar net heilige eerbied wees vir Christus die Here. (1 Petrus 3:15, Bybel in Afrikaans, 1983/1992)