Drie 12-jarige seuns en twee meisies, onderskeidelik 11 en 12 jaar oud, is vroeër dood toe die springkasteel die lug ingeruk is en die kinders afgeslinger is.
Alles vir Sondag 19 Desember 2021
Dodetal weens Filippynse tifoon styg skerp
Die getal sterftes sal na verwagting selfs verder styg terwyl rampagentskappe die volle omvang van die verwoesting op die uitgestrekte landskap probeer bepaal.
‘Dis net genade’ – egpaar ná Covid-stryd
Wanneer mense vir haar sê, “Corrie gaan nie gesond word nie”, het sy hulle geantwoord: “Julle ken nie my man nie, en ook nie my God nie”.
Talle sterf reeds op paaie
Die begin van die Kersvakansie was reeds dodelik op die land se paaie.
Covid-19-statistieke: Meer as 200 000 aktiewe gevalle
Die meeste nuwe gevalle is nou in KwaZulu-Natal.
Motorhandelaar het skelmpie glo laat vermoor
ʼn Israelse oudsoldaat en twee voormalige lede van die Amerikaanse vloot is glo gehuur om Holly Williams en haar kêrel te vermoor.
Gedagte vir die dag: Waarom leef jy?
Dit is my doel dat hulle moed sal skep en deur liefde aan mekaar verbind sal wees. Ek wil hê dat hulle insig skatryk en oorvloedig sal wees, ja, dat hulle God se geheim heeltemal moet ken, naamlik: Christus. (Kolossense 2:2)