Die Suid-Afrikaner Chris Morris is die duurste speler ooit nadat hy verlede jaar vir byna R34 miljoen gekoop is.
Alles vir Sondag 13 Februarie 2022
Covid-19-statistieke: Minder as 8% toets positief
Net 43 mense is die afgelope 24 uur met Covid-19 in die hospitaal opgeneem.
Franse speel soos kampioene
Dit was veral die wyse waarop die jong span in die tweede helfte vasgebyt het wat beïndruk het.
Tiener vergeet ongeluk waarin gesin sterf
Jordan Marais moes vir weke ná ʼn ongeluk wat feitlik sy hele gesin geëis het, daagliks daaraan herinner word dat sy geliefdes dood is.
Gedagte vir die dag: Regter. Vriend. Raadgewer
Dawid het die Here geraadpleeg: “Moet ek hierdie bende agtervolg? Sal ek hulle inhaal?” Die Here het hom geantwoord: “Ja, want jy sál hulle inhaal en jou mense red.” (1 Samuel 30:8)