Die babaseuntjie was in lae plastiek toegedraai.
Alles vir Dinsdag 14 Junie 2022
Amptenaar van binnelandse sake deur Valke gesoek
Die besonderhede van Suid-Afrikaanse burgers is glo gebruik om bedrieglike paspoorte aan buitelanders uit te reik.
Trane van verligting ná uitspraak
Ná 11 jaar het die dag waarvoor dié familie met groot afwagting gewag het, eindelik aangebreek.
Gedagte vir die dag: Dink met dank – ons vakansies (4)
Dink aan die dae lank verby, onthou die jare van die voorgeslagte. Vra jou pa dat hy jou vertel, jou oumense dat hulle jou dit sê. (Deuteronomium 32:7, Bybel in Afrikaans 1983/1992)