“Dit was ontstellend om te hoor hoe ’n ouer aangedaan vertel dat haar dogter reeds in graad 8 gesê het sy gaan baie hard werk, want sy soek daai beurs, maar nou voel dat dit van haar ontneem is.”
Alles vir Woensdag 15 Junie 2022
Een dood, vier voertuie teruggekry op Mosambiek-grens
Soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het Dinsdag ʼn man doodgeskiet nadat hulle tydens ʼn roetinepatrollie op vier gesteelde voertuie afgekom het naby die grens tussen Mosambiek en Suid-Afrika.
Mishandeling van bejaardes kommerwekkend
Kom ons vat hande en sien weer die waarde van ons bejaardes in ons gemeenskappe raak. Kom ons bewys aan húlle die respek, eer en liefde wat hulle verdien, sodat God daardeur geëer kan word.
Ryanair doen weg met Afrikaanse vraelys
Michael O’Leary, bedryfshoof van Ryanair, het Dinsdag tydens ‘n mediakonferensie reageer op dié omstrede vraelys.
Gedagte vir die dag: ’n Prent uit die verlede
Hoe nou is die poort, en hoe smal is die pad na die lewe nie! Min is die mense wat dit kry! (Matteus 7:14)