Google sê die uitspraak is betreurenswaardig en ʼn bedreiging vir vryheid van spraak.
Alles vir Saterdag 18 Junie 2022
Nuwe draaiboek vir Amerikaanse Ope
Sake het nie te rooskleurig vir Suid-Afrikaanse spelers gelyk nie, maar één speler het darem die valbyl vrygespring.
Meer tyd vir kommentaar op Bela-wetsontwerp gevra
Verskeie partye het teen spertyd openbare kommentare ingedien, insluitend die VF Plus, wat 500 voorleggings van belanghebbende partye ingedien het.
Man vermis ná skiboot omslaan
Die oorblywende passasiers is vir hipotermie en skok behandel.
‘Ek het my kind verloor,’ sê ma ná uitspraak
Vir Thea Pretorius is Andrea Venter se moord en haar seun se skuldigbevinding “ʼn riller” en sukkel sy party dae om die “werklikheid te aanvaar”.
Gedagte vir die dag: Dink met dank – my aftrede (1)
Jy moet in elke situasie jou teenwoordigheid van gees behou. Moenie bang wees om vir die Here te ly nie. Vervul jou taak as evangelis. Voltooi die bediening wat God jou gegee het. (2 Timoteus 4:5)