Die polisie het ‘n verdere deurbraak gemaak in die ondersoek na die moord op Nadine Terblanche en haar negejarige seuntjie.
Alles vir Saterdag 13 Januarie 2024
‘o.19-krieketkaptein se menseregte is oortree’
“Die optrede teen Teeger, wat Joods is, bloot gebaseer op sy geloofsidentiteit en persoonlike oortuigings, is uiters kommerwekkend en stel ʼn gevaarlike presedent vir sport in die land.”
VN-hoof waarsku teen eskalering ná aanvalle op Houthi’s
“Die sekretaris-generaal het ook ʼn beroep op alle betrokke partye gedoen om nie die situasie te vererger nie, in die belang van vrede en stabiliteit in die Rooisee en die groter streek.”
Gholf: Thriston en Zander op Rory se spoor
Suid-Afrika se Thriston Lawrence en Zander Lombard is binne trefafstand van die voorloper Rory McIIroy van Noord-Ierland ná die tweede ronde van die Dubai-uitnodigingstoernooi wat op die Dubai Creek-baan gespeel word.
Prys van skoolklere gee ouers steeds grys hare
Die mededingingskommissie het gedurende die 2023-skooltermyn bykans 200 klagtes van ouers ontvang wat hoofsaaklik met buitensporig hoë pryse vir skooluniforms verband hou.
Gedagte vir die dag: Wees ʼn genadige vriend
“Verdra mekaar en as enigeen ʼn klagte teen iemand anders het, vergewe mekaar. Vergewe mekaar soos die Here julle vergewe het” (Kolossense 3:13).