Die Suid-Afrikaanse vlag het Vrydag hoog gewapper toe van Suid-Afrika se voorste gholfspelers in gholftoernooie oor die wêreld heen hul stemme dik gemaak het.
Alles vir Saterdag 2 Maart 2024
Gebrekkige vakkennis, opleiding pootjie gehalte-onderwys
“Die grootste uitdaging in die onderwysstelsel is onderwysers se gebrek aan vakkennis en die vaardighede om kinders te leer.”
Oudtshoorn se volstruisvere goud werd
Sedert die dorp se begindae was modebykomstighede die hoofmark vir plaaslike boere; die swierige pluime word gebruik om alles van weelderige hoede tot uitsonderlike rokke op te dollie.
Video: Eiendomsagent met passie vir geskiedenis sien om na begraafplaas
“Dit is belangrik dat geskiedkundige plekke soos die Heldeakker behoue bly, vir ons nageslagte om hulle geskiedenis eerstehands te kan beleef. As jy nie weet waar jy vandaan kom nie, hoe gaan jy weet waarheen jy in die toekoms gaan?”
Gedagte vir die dag: Glo in God
Verklaar vandag opnuut: Grote God, U is my Vader, ek weet Jesus het vir my gesterf en ek weet dat ek u geliefde kind is.