Die man het ʼn polisiestasie besoek om ʼn misdaad aan te meld, maar beamptes het besluit om hom aan te kla toe hulle sy hare sien.
Soekresultate vir:
Iran: Digte mis het soektog na helikopter bemoeilik
ʼn Hoëvlak militêre amptenaar in Iran het intussen beveel dat die ongeluk ondersoek moet word.
Vermiste man agt dae later op berg gevind
“Die gebied moes te voet gefynkam word, omdat dit onbegaanbaar is vir voertuie.”
Drie verdwyn in see by Somerstrand
Die liggame van ʼn man en ʼn vrou is uit die see by Somerstrand in Gqeberha, aan die kus van die Oos-Kaap, gehaal. Een persoon word nog vermis.
Honde in DBV-voertuig aan die brand gesteek
“Die lyding wat hierdie diere moes deurgaan, is ondenkbaar.”
Kind erg beseer toe ANC-, EFF-lede slaags raak
Talle mense, insluitende ʼn nege-jarige meisie, is beseer toe lede van die EFF en ANC mekaar in Limpopo gepak het.
Een plaasmoord elke week – AfriForum
Die jongste slagoffer was ʼn seun van 14, wat trompop in die bors geskiet is. Die oudste slagoffer was ʼn 87-jarige man wat saam met sy seun deur vyf gewapende mans op sy plaas oorval is.
Zuma steeds op stembrief
Die hof se beslissing dat oudpres. Jacob Zuma nie as presidentskandidaat in die verkiesing kan staan nie, het skynbaar min gedoen om sy ondersteuners se entoesiasme te demp.
Gesonde happies, geen skuldgevoelens
“Mense wil nie meer leë kalorieë hê nie. Hulle wil vinnig en maklik hê, maar dit moet heerlik wees.”
ToekomsVenster: God as Vader
Wat beteken dit dan om ʼn vader te wees? Hoe leef jy na die voorbeeld van God wat die unieke en volmaakte uitdrukking van Vaderskap is?
Luister: JD Mars herontdek liefde vir musiek
“Ek sê altyd vir haar dat sy my muse was. Deur haar het ek weer ʼn liefde vir musiek begin kweek.”
Video: Lekker Nampo!
Baie mense wat die skou jaar na jaar besoek, sê ook dat vanjaar die warmste Nampo nóg was – letterlik en figuurlik!
Petisie oor Bela: ‘Moenie Afrikaanse skole tot vyand verklaar’
Solidariteit, AfriForum en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het Maandag hul gesamentlike druk op die regering oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) verskerp met ʼn petisie aan pres. Cyril Ramaphosa.
Nog geen koue in sig
Suid-Afrikaners wat al te gretig was om hul somersklere weg te pak, vind nou dat hulle geen nut vir die warm musse en serpe het nie, al is dit amper Junie.
Kabinet bedank ‘manne en vroue van Eskom’
Beurtkrag is nou al 54 opeenvolgende dae opgeskort. Die minister van elektrisiteit sê dit is danksy Eskom-personeel se harde werk.
Verlore ring ná 122 jaar gevind
“Ek woon al 38 jaar lank in hierdie huis, maar dit is beslis die interessantste ding waarop ek al ooit afgekom het!”
Sepiegids: Karla al meer onseker oor Arno in ‘Diepe waters’; Rachel het mes in vir Beatrice in ‘Arendsvlei’
In “Suidooster” maak Kaashifa oop teenoor Mymoena, en in “Binnelanders” trek Tracy sak en pak by iemand in.
Die belastingimplikasies van eiendom wat jy erf
Belasting is reeds iets wat meeste mense knorrig maak en as jy dit boonop nie verstaan nie mag dit dalk onnodige finansiële foute veroorsaak.
Twee polisielede pleeg selfdood
Die Noordwes- provinsiale kommissaris het Maandag polisielede aangemoedig om van die Suid-Afrikaanse Polisiediens se dienste vir werknemergesondheid en welstand (EHW) gebruik te maak ná twee polisielede hulself om die lewe gebring het.
Voortrekkermonument nou 1 000 spekbome ryker
“Dit is ons plig om ons natuurerfenis ook op te pas en uit te bou; deur iets eenvoudig te doen soos spekbome te plant.”