Drie beskuldigdes wat twee kinders vir R80 000 elk wou verkoop, is deur die Johannesburgse Landdroshof borgtog geweier.
Alles deur die skrywer Susan Lombaard
Kopanang-myners staak nou ook
Werkers by AngloGold Ashanti se Kopanang-myn het Vrydag ook begin staak. Dit volg op ‘n loonooreenkoms wat vroeër vandeesweek by Lonmin bereik is.
ANC die hoenders in oor vulgêre Afrikaanse volkslied by KFC
Die ANC het geëis dat die misbruik van die volkslied deur kunstenaars en besighede ondersoek word na ‘n vulgêre weergawe van die volkslied gister by ‘n KFC-tak uitgebasuin is.
Jong vrou ernstig beseer na vragmotor kar tref
‘n Jong vrou is ernstig beseer nadat ‘n vragmotor in Potchefstroom in haar motor vasgejaag het.
Nelspruit-man wreed deur twee sjimpansees aangeval
‘n Amerikaanse navorser by Chimp Eden in Nelspruit is Donderdag wreed deur twee sjimpansees aangeval. Sy een oor, ‘n paar vingers en tone is afgebyt en hy het talle ander bytplekke opgedoen.
Goeie nuus: Een van Gauteng se mees gesoekte skelms vas
Een van Gauteng se mees gesoekte misdadigers, Thando Mvelazi, is agter tralies.
Leerling met drank in klas gevang
ʼn Sportdag by die Hoërskool Midrand is gekanselleer nadat ʼn leerling met drank in ʼn klaskamer gevang is. Die leerling het dronk voorgekom en het…
32 000 vlug voor bosbrande in Colorado
Meer as 32 000 inwoners van Colorado het gister gevlug voor ʼn bosbrand wat deur woongebiede geswiep het. Die brand het die naweek in Waldo…
Watertoevoer in Pretoria herstel
Die watertoevoer na groot dele van Pretoria wat vroeër vandeesweek afgesny is, is Woensdagmiddag herstel.
Seerower-gyselaars vertel oor 20 maande se aanhouding
Die Suid-Afrikaanse paartjie wat onlangs uit die hande van Somaliese seerowers gered is na twee jaar se aanhouding, is Woensdag tydens ʼn emosionele verwelkoming op…
Twee dood toe bakkie teen vragmotor bots
Twee mans is Maandagnagdood toe hul bakkie op die R59 agterin ‘n swaargelaaide vragmotor vasgery het.
Vragmotorbestuurder met lewenskake bevry
Die bestuurder van ‘n ligte vragmotor moes met lewenskake bevry word nadat sy voertuig in Pietermaritzburg teen ‘n lamppaal gebots het.
Pippie dalk volgende week huis toe
Isabella (Pippie) Kruger, die 3-jarige brandslagoffer van Limpopo, gaan dalk volgende week huis toe, sê ʼn chirurg.
Baba gebore met geslagsdeel op voorkop
‘n Baba sonder ‘n neus en met net een oog en ‘n manlike geslagsdeel op haar voorkop is gister in die Oos-Kaap gebore.
Seerower-gyselaars vandag terug in SA
Die twee Suid-Afrikaners wat die afgelope twee jaar deur Somaliese seerowers gyselaar gehou is, word vanoggend terug in Suid-Afrika verwag na hul vrylating verlede week.
Tornado beskadig 81 huise en kerk
Die tornado wat Saterdag in Kestel in die Vrystaat verwoesting gesaai het, het 81 huise beskadig, waarvan nege HOP-huise, 11 modderhuise, agt sinkhuise en 62…
Een persoon dood in enkelvoertuig-ongeluk
Een persoon Maandagnag dood in ‘n ongeluk waarin slegs een voertuig betrokke was.
Brand verwoes talle plakkershuise
‘n Brand in Alexandra het Maandag meer as 20 plakkershuise verwoes en talle mense haweloos gelaat.
ANC-beleidskonferensie skop agter geslote deure af
Die ANC se beleidskonferensie skop vandag in Midrand af. Sowat 3 500 afgevaardigdes sal grootliks agter geslote deure vergader.
Stormweer in Vrystaat eis 5 lewens
ʼn 22-jarige student van die Noordwes Universiteit se Potchefstroom kampus, Eugene Coetzee, is die naweek dood toe ʼn tornado die grasdak-chalet by die Vaaldam waar…