Dit was een van die beste vertonings nóg deur ʼn Suid-Afrikaanse span op ʼn Olimpiese Spele, maar nou lê die harde werk eers voor.
Lees meerAlles deur die skrywer Willie Wilkens
Olimpiese Spele: Alle oë op die marathonatlete
Draai die horlosie terug na 1908 in Londen toe die Suid-Afrikaner Charlie Hefferon voorgeloop het met net 2 km oor, maar ʼn glas sjampanje saam met een van die ondersteuners langs die pad geniet het.
Olimpiesie Spele: Twee dae, een medalje
Nog net een medalje! Dít is waarna die Suid-Afrikaanse Olimpiese span Saterdag en vroeg Sondagoggend streef om by tien medaljes uit te kom.
Olimpiese Spele: Nou lyk tien medaljes realisties
Voor vanjaar se Olimpiese Spele, het die meeste ontleders voorspel Suid-Afrika het ʼn realistiese kans om tien medaljes te wen. Nadat Henri Schoeman (driekamp vir…
Olimpiese Spele: Murray kan medalje in driekamp wen
Met net vier dae oor voordat die Olimpiese Spele Sondag ten einde loop, het Suid-Afrika nog net drie werklike aanspraakmakers op medaljes oor. Woensdag het…
Olimpiese Spele: Dis Caster se goue, voorspel die kenners
Diegene wat weet, sê dis ʼn gegewe dat Caster Semenya ʼn goue medalje op vanjaar se Olimpiese Spele sal wen.
Olimpiese Spele: Goud in die sakkie; nog medaljes verwag
Pure goud! Ná Wayde van Niekerk se skittervertoning in die eindronde van die 400 m vir mans vroeg Maandagoggend, heers daar ’n nuwe gees van opgewondenheid in die Suid-Afrikaanse Olimpiese kamp.
Olimpiese Spele: Só naby, só ver vir Manyonga
Toe Suid-Afrikaners Saterdagaand gaan slaap het, het baie min mense geweet wie Luvo Manyonga is, maar nadat hy vroeg Sondagoggend byna die land se eerste goue medalje in die verspring op die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro gewen het, sal hy op almal se lippe wees.
Olimpiese Spele: SA het vier medaljes; goud wink
ʼn Goue medalje ontwyk steeds die Suid-Afrikaanse span op vanjaar se Olimpiese Spele in Rio.
Olimpiese Spele: Paar SA’ners hopelik vandag op die podium
ʼn Fees van sport is vandag op die Olimpiese Spele se spyskaart met die hoofdis die halfeindronde en eindstryd van die sewes-rugbytoernooi. Span Suid-Afrika ding…
Olimpiese Spele: Fokus verskuif na rugby, roei en fietsryers
Chad le Clos en Cameron van der Burgh kon nie Dinsdag daarin slaag om nog medaljes vir Suid-Afrika in die swembad te wen nie en moet veral die Suid-Afrikaanse roeiers, sewesrugbyspan en fietsryers Woensdag die stang vasbyt.
Olimpiese Spele: Só lyk Dinsdag se program
Die Blitsbokke speel Dinsdag twee keer, die middag teen Spanje en Dinsdagaand teen Frankryk.
Olimpiese Spele: Ys gebreek – so lyk Maandag se program
Die ys is gebreek! Kyk hier watter Suid-Afrikaners vandag deelneem.
Olimpiese Spele: Saterdag se uitslae en Sondag se program
Hy was in die agtste plek in die Tour de France, sewende in die Olimpiese Spele se padren, maar kon steeds gʼn podiumplek behaal nie.
Olimpiese Spele: SA’ners vandag in aksie
Suid-Afrika se mikpunt is tien medaljes op vanjaar se Olimpiese Spele in Rio de Janeiro en die eerste sooi kan reeds vanmiddag gespit word.
SA se Amaglug-glug verras teen tuisspan Brasilië
Die Suid-Afrikaanse sokkerspan, Amaglug-glug, het een van sy beste vertonings ooit gelewer in Donderdagaand se openingswedstryd op vanjaar se Olimpiese Spele.
Olimpiese Spele: Banyana verloor; Amaglug-glug vol hoop
Die Suid-Afrikaanse vrouesokkerspan, Banyana Banyana, is Woensdagaand in die Olimpiese stadion in Rio de Janeiro 1-0 deur Swede in die eerste wedstryd by vanjaar se Olimpiese Spele geklop.