Maroela Media se 10 gewildste debatskrywes, rubrieke en briewe vir 2021

Hierdie debatskrywes, rubrieke en briewe is in 2021 die meeste gelees op Maroela Media.

  1. Lesersbrief: ’n Engel op ons skool se dak

Dis ’n ysige Maandagoggend in Grootbrakrivier. Ek stop op my gewone plek, maar vanoggend voel niks gewoon nie. Terwyl ek uit die motor klim, voel ek hoe die skoenlappers in my maag bollemakiesie slaan.

Rosa Duvenhage.

  1. As die plaaslewe roep

Vroegoggend is hier geen rus en vrede in die stad nie; dit laat my na die stilte van die plaaslewe terugverlang.

Zaniël van Huyssteen (Foto: Verskaf)

  1. Ek is Quinton – staan op teen die dwang om te buig

Hoe drakonies kan ʼn werkgewer wees? Jy moet glo wat ék glo. Jy moet dink wat ék dink. Jy moet doen wat ék sê, en jy moet kniel voor dit waarin ék glo.

(Foto: @OfficialCSA/Twitter)

  1. Amerikaners uit hul politieke koma geruk

Biden se eerste honderd dae was ‘n ramp, skryf Rhoda Kadalie.

Pres. Joe Biden (Foto: Getty Images via AFP)

  1. Om te kniel of nie te kniel nie

Die geknielery en gebalde vuiste by die T20-Wêreldbeker is tans groot nuus. Opmerklik is dat beide hierdie simboliese gebare ook ’n sterk Bybelse konnotasie het.

Dr. Isak Burger (Foto: Facebook)

  1. Eskom-herrie: Jy is streng, en dáárom ’n rassis!

Terwyl ek hier skryf, is ons weer besig om onder beurtkrag gebuk te gaan.

André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom. (Foto: Facebook)

  1. Let op geestesgesondheid vóór jy emigreer – kenner

Suid-Afrikaners van oor die hele wêreld het met skok, medelye en verslaentheid gereageer ná die gesinstragedie wat hom in Timaru, Nieu-Seeland, afgespeel het.

Die Dickason-gesin. (Foto: Facebook)

  1. Is dit die laaste dae?

Terwyl mense weens verskillende redes hulle standpunte motiveer, is daar ’n aansienlike groepering – veral uit Christelike agtergrond – wat die oënskynlik-onstuitbare en voortgesette pandemie as ’n teken van die “laaste dae” beskou.

Dr. Isak Burger (Foto: Facebook)

  1. Chris Chameleon: ʼn Gevangene op jou oudag

Ouma is nou al 84 jaar oud. Sy’s helder van verstand, haar wange is pienk en die vuur wat haar lewe lank reeds woed teen die blus, gloei nog agter wakker oë.

Chris Chameleon (Foto verskaf)

  1. KFC se rashoender laat my stik

Deur julle personeel op grond van ras te werf, het julle julle hoender ’n raskleur gegee. Julle rashoender laat my stik.

Dirk Hermann.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.