(Uit: Smul sonder sukkel, Olga Wall)
Resep: Pannekoek gevul met sjokolade, groenvye en neute
Die eerste pannekoek sal vassit – dis net die pan wat in die skou-bui kom!
Resep: Bessie-en-suurroom-koek
Bevrore bessies werk net so goed as jy nie vars bessies in die hande kan kry nie. Bessies word net so gevries gebruik
Resep: Vrugtefondue
Hierdie is nie net ‘n heerlike resep vir die somer nie, maar dit is ook ’n maklike en vinnige nagereg om aan jou vriende te bedien.
Resep: Patatkoek
Mev. Bessie Harmse van Brakpan het hierdie resep baie jare gelede oor die radio gehoor.
Sy sê: “Dis altyd ’n sukses en ek bak dit heel dikwels. Mense se mond hang letterlik oop as ek hulle ’n snytjie patatkoek aanbied en hulle vra altyd ongelowig: ‘Patatkoek?’”
Resep: Tuisgemaakte sherbet
Dit het alles begin by Floors die vark, daardie einste dierasie waaroor Moekie so erg was. Soos Oubaas altyd sê: Hy was vir Moekie meer vriend as vark.
Resep: Kaneelrolletjies met roomkaasversiersel
Hierdie resep lewer ongeveer 10 kaneelrolletjies met roomkaasversiersel.
Resep: Gesoute karameltertjies
8 porsies
Resep: Klam wortelkoek
Uit: 50 Beste gebak uit Vrouekeur, Marlo Carstens
[Video] Muffin in ʼn koppie
As bak nie jou sterkste vaardigheid is nie, is hierdie resep vir jou bedoel.
Resep: Roomyslollies
Aggie van 7de Laan deel een van haar gunstelingresepte.
Resep: Donkersjokolade -en-lemoen mousse
Dit is ryk en lekker. Daar is min dinge wat ‘n goeie maaltyd afrond soos ‘n donker sjokolade mousse. Lewer 4 porsies.
Resep: Gekookte vla
Daar is niks lekkerder as vla saam met ’n warm óf koue poeding nie!
Resep: Wit en donker sjokolademousse-koek
As die verskillende lae in die vrieskas verkoel word, is dit makliker om die koek aanmekaar te sit. Die bolaag is heerlik as versiersel vir sjokoladekoek of sous oor roomys.
Resep: Onderstebo bessie-en-sjokoladekaaskoek (in ʼn bottel)
Hier is nog ʼn resep van Lorraine Swanepoel van Kokkedoor wat Maroela Media se piekniekmandjies saamstel by vanjaar se buitebioskoop.
Resep: Pekanneutpoeding met koffiesous
Dis altyd lekker om ’n ete met poeding af te sluit. Hier is ’n heerlike gebakte een!
[Video] Resep: Gebraaide piesang met brandewyn
Jy kan ook na Suzelle DIY se video kyk om te sien hoe dié gereg gemaak word.
Resep: Sjokoladekoekiedeeg-balletjies
So ietsie soets vir die naweek doen mos nie skade nie, of hoe? Wel, nie veel nie …
Resep: Sjokoladetert
G’n mens is ooit tevrede met net een porsie van hierdie heerlike tert van mev. Du Toit van Swartkop, Kakamas nie.
Resep: Carike Keuzenkamp se appelnagereg
Carike Keuzenkamp vertel sy het veral van kosmaak gehou toe sy jonger was en het allerhande goed opgetower maar deesdae maak sy net maklike goed. Carike hou ook van Franse kos en sy het ‘n suikertand.