Die hoofseun lewer hierdie aangrypende afskeidstoespraak ondanks die feit dat hy ʼn week vantevore met ʼn aggressiewe vorm van kanker gediagnoseer is.
Lees meerAlles vir Donderdag 12 November 2015
Staking by parlement duur voort
Die staking van werknemers by die parlement duur Vrydag voort.
Broers gevonnis oor dubbelmoord
Twee broers is in die Pietermaritzburg-hooggeregshof gevonnis vir die moord op ʼn bejaarde egpaar van Zwelisha in KwaZulu-Natal.
Gauteng maak gereed vir wateronderbrekings by skole
Die departement van onderwys in Gauteng stel gebeurlikheidsplanne in plek om die kwessie van wateronderbrekings in skole in dié provinsie aan te spreek.
Skokaankondiging oor taalbeleid by US
Die rektor van die Universiteit van Stellenbosch se bestuurspan het Donderdag ʼn onverwagse aankondiging gemaak rakende die taalbeleid by dié instansie.
ToekomsVenster: Word verander! Maar hoe?
Dit is waarom Paulus se raad in Romeine 12 so treffend is. Hy sê nie jy moet jouself verander nie, maar dat jy moet oorgee.
Ma vermoor glo seun voor sy selfmoord pleeg
Die polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat ʼn ma van Mosselbaai glo haar seun vermoor het en toe selfmoord gepleeg het.
Vyf nou vas vir moord op PE-kleinhoewe
Nóg vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Johan van der Berg (54), ʼn afgetrede tegnikus en sakeman van Port Elizabeth.
Hittegolwe vir eers hier om te bly; min reën voorspel
Die hittegolf wat groot dele van die land tans in ʼn wurggreep het sal moontlik teen die naweek tot ʼn einde kom, maar daar is nog geen vooruitsig vir goeie reën nie.
Hof sê oor top-seunskool wat swart seun ‘weier’
Sy het ook beweer dat die skoolhoof aan haar gesê het dat haar seun na ’n skool in die woonbuurt Kayamandi moet gaan “waar hy hoort”.
Baba naby kliniek gelaat
Die Oos-Kaapse polisie het Donderdag ʼn beroep op die publiek gedoen om te help om die ouers of naasbestaandes van ʼn baba op te spoor wat onlangs naby ʼn kliniek in Ntabankulu, suid van Kokstad, gelaat is.
Hittegolf laat rekords spat
Die hittegolf wat groot dele van Suid-Afrika die afgelope week ervaar het, het dekadelange temperatuurrekords Woensdag laat spat.
Vuurwerk beseer twee, veroorsaak glo brand
Twee mans is Woensdag in afsonderlike gevalle in KwaZulu-Natal deur vuurwerk beseer.
Rustenburg-watervlakke krities laag; beperkings ingestel
Die Rustenburg-munisipaliteit het waterbeperkings ingestel weens die erge hittegolf wat die streek teister.
Polisievrou ná nagskof doodgeskiet
ʼn Polisiebeampte van Port Elizabeth is Donderdagoggend by haar huis doodgeskiet nadat sy nagskof gewerk het.
[Video] Waarheen verdwyn lêers wat jy uitvee?
Al ooit gewonder wat gebeur met lêers wat jy op ʼn rekenaar uitvee en of daai inligting ooit weer herwin kan word?
Kimberley se ‘kruispad van die dood’ beveilig
Daar het glo sedert April vanjaar reeds 86 ongelukke by hierdie aansluiting plaasgevind.
Resep: Bessie-en-suurroom-koek
Bevrore bessies werk net so goed as jy nie vars bessies in die hande kan kry nie. Bessies word net so gevries gebruik
Taalgebruik: bespaar of spaar?
Taaltoffie ondersoek die korrekte gebruik tussen “spaar” en “bespaar”
Sssssooo warm, selfs die slange moet plan maak
Die snikhete toestande wat tans oor groot dele van die land ervaar word, laat nie net die kraaie gaap nie, maar ook slange vreemd optree.