Soorte resepte:

Maroela se 5 gunsteling resepvideo’s van 2020

Vanjaar het Maroela Media elke Vrydag ʼn nuwe “Smul saam met Maroela”-resepvideo gepubliseer. Dit is resepte wat vir ons aangestuur was, wat sommer so uit die kop uitgedink is, en wat families al jare lank maak – en ons het hulle almal self uitgetoets en aangepas vir die lekkerste weergawe daarvan.

Ons gunstelingresepte is nie noodwendig die wat die gewildste was nie, maar eerder dié wat ʼn heerlike balans tussen moeite en smaaklikheid het.  Ons geniet mos altyd ʼn eetding meer as ons weet dit het min skottelgoed geverg, die resep was maklik om te volg en dit was natuurlik altyd liplek-lekker.

Hier is ons gunsteling-Smul-resepte van 2020:

Maklikste appelkoek

Kry die resep hier.

Milo-yskastert

Kry die resep hier.

Pienkmelk-mousse

Kry die resep hier.

Gemmerkoekiepoeding

Kry die resep hier.

Visvingergereg

Kry die resep hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.