Hoewel niks ooit sy ma sal kan terugbring nie, is die gesin nietemin tevrede met die vonnis, het Annatjie Myburgh se seun gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Annatjie Myburgh"
Annatjie Myburgh-saak: Twee in hof
Die twee verdagtes wat aangekla word in verband met die verdwyning en dood van Annatjie Myburgh (58), het Maandag saam in die Witrivier-landdroshof verskyn.
Annatjie Myburgh-saak: Albei verdagtes in hof
Die twee verdagtes wat aangekla word in verband met die verdwyning en dood van Annatjie Myburgh (58), sal Maandag saam in die Witrivier-landdroshof verskyn.
Oorsaak van Annatjie Myburgh se dood bekend
Die familie van Annatjie Myburgh (58), die vrou van Witrivier wat verlede week dood gevind is nadat sy vier dae lank vermis was, het die uitslae van die nadoodse ondersoek bevestig.
Annatjie Myburgh-saak: Verdagte in hof
Selby John Mabila (26) wat aangekla word in verband met die verdwyning en dood van Annatjie Myburgh (58), het Maandag in die Witrivier-landdroshof verskyn.
Witrivier-vrou dood gevind: Nog ʼn verdagte vas
ʼn Tweede verdagte is in hegtenis geneem nadat Annatjie Myburgh (58) se liggaam Sondag in die vroeë oggendure gevind is.
Skok na Witrivier-vrou se dood: ‘My ma sou trots gewees het’
“My ma sou so trots gewees het op die manier waarop die gemeenskap saamgestaan het, want dit is wie sy was. Sy sou voor in die koor gestaan het as hierdie ding met enigiemand anders gebeur het.”
Witrivier-vrou dood gevind
Annatjie Myburgh se liggaam is vanoggend in die vroeë oggendure gevind.
Witrivier-vrou steeds gesoek: ‘Ons moet bly glo’
“Ons moet vasstaan en ons moet bly glo. Dit help nie ons gaan sit op ʼn hopie en verloor moed nie. Ek moet sterk wees vir my vrou, my gesin en die res van ons familie se onthalwe.”
Soektog na Witrivier-vrou duur voort
“Hulle is hoopvol. Ons almal bly hoopvol; ons kan nie anders nie.”
Mpumalanga-vrou vermis ná moontlike kaping
ʼn Grootskaalse soektog is van stapel gestuur nadat ʼn vrou van Witrivier in Mpumalanga Woensdagoggend vermoedelik buite haar huis gekaap en ontvoer is.