Heerlike konfytblokkies vir teetyd.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ASTV"
Resep: Melktert
Vier Nasionale Melktertdag met hierdie lekker resep van Willie Strauss, die aanbieder van ASTV se kosprogram, Kos is oppie tafel.
Resep: Pannekoek met ʼn melktertvulsel
Vrydag 27 Februarie is Nasionale Melktertdag en hier is nog ‘n manier om die gunsteling Afrikaanse dis te geniet.
Luister: Aanbieders van kosprogram bekoor met nostalgiese resepte uit die gewone kombuis
Die gewilde kosprogram, Kos is oppie tafel, is terug op ASTV vir ʼn nuwe seisoen. Esté Meyer Jansen het met een van die aanbieders, Willie Strauss, gesels om uit te vind wat ons van die nuwe reeks kan verwag.
Resep: Hoender- en grondboontjiegereg
Probeer hierdie unieke hoendergereg van Willie Strauss, die aanbieder van ASTV se gewilde kosprogram “Kos is oppie tafel”.
Luister: Gewilde Afrikaanse hengelprogram nou ook op e.tv
Die kampioen hengelaar, Loutjie Louwies, se Afrikaanse hengelprogram is só gewild dat dit vanaf Sondag 17 Mei op beide ASTV en e.tv uitgesaai sal word.
Droom troues en Bittereinder se Jaco van der Merwe praat oor Skerm
Llewellyn du Plessis en Verona Goslett is die aanbieders van Vir Ewig en Altyd, ʼn splinternuwe televisiereeks en Jaco van der Merwe van Bittereinder praat oor dié groep sy nuutste album.
Video: Nuwe Afrikaanse televisiekanaal bekend gestel
“Kykers kan uitsien na programme wat die Afrikaanse kultuur en leefstyl omarm, en dit wissel van musiekprogramme tot kosprogramme.”
Allegaartjie 3 – Program 2
Ons maak ‘n draai by die Nasionale Dieretuin, vind meer uit oor opleiding vir verhoog- en televisiewerk by die Pali-dramaskool en gesels met Jaco Ferreira oor Afrikaanse Satelliet Televisie.