Die 42-jarige verdagte sal Dinsdag in die Kaapstadse landdroshof verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Brian Wainstein"
Vermeende bendebaas in Kraaifontein doodgeskiet
William ‘Red’ Stevens is een van drie verdagtes wat teregstaan op die moord van Brian Wainstein, die sogenaamde steroïedkoning.
Moord op steroïedkoning: Drie dán weer in hof
“Dit is maar net die begin van die polisie se pogings om misdade wat deur lede in die onderwêreld gepleeg word, vas te vat.”
Moord op steroïedkoning: Bomdreigement ontwrig saak
ʼn Bomdreigement het Dinsdagoggend die borgtogaansoek ontwrig van drie vermeende lede van die Kaapse onderwêreld wat tereg staan vir die moord op Brian Wainstein, die sogenaamde steroïedkoning.
Nóg aanklagte staar broers in gesig ná man se skietdood
Die broers, wat Maandag in die hof verskyn het in verband met die moord op Brian Wainstein wat ten aanskoue van sy vrou en kind in sy huis in Kaapstad doodgeskiet is, word deur bykomende aanklagte in die gesig gestaar.
Broers in hof ná man voor vrou doodgeskiet word
“Later het sy wakker geword van skote wat afgevuur word en sy het besef haar man is in sy bors geskiet.”