ʼn 56-jarige man van Johannesburg is tydens ʼn padblokkade in Calvinia in die Noord-Kaap in hegtenis geneem toe hy met dwelmmiddels met ʼn straatwaarde van byna R4 miljoen betrap is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Calvinia"
Skok ná landbou-hoë se skielike dood
“Hy het elke aspek van die bedryf van begin tot einde geken en het ’n magdom kennis en ervaring gehad.”
Nou bedel ons almal Boontoe
Ons glo daar sal reën kom. Ons glo Namakwaland sal nog vanjaar weer blom. Ons glo ons hemelse Vader sien ons situasie, hoor ons smekinge. En ons 50 ℓ-kan sal ook nog weer volgetap word.
[Video en foto’s] Calvinia juig oor reënval
“Jesus het ons gebede gehoor – ons dien ʼn gróót God. Ek prys hom vanaand!” Só het Burre Burger, ʼn inwoner van Vredendal, op Facebook…
[Foto’s] Boere op hul knieë vir reën
ʼn Hartroerende toneel het hom Woensdagmiddag in Calvinia in die Noord-Kaap afgespeel toe honderde mense van dié distrik byeengekom het om te bid vir reën.
[Foto’s] Calvinia het jou hulp dringend nodig
“Dit het steeds nie gereën nie. Baie boere het alles verloor wat hulle van die grond af opgebou het. Mens wil nie vingers wys nie, maar die regering help glad nie – ten spyte van smekinge van talle boere. Wat gaan van ons én die diere word?”
Hulp stroom in vir Calvinia-boere: ‘Krisis nog nie verby’
“ʼn Honger mens en ʼn honger dier is baie erg… ons is bekommerd.”
[Foto’s] Boere het hulp nodig na verwoestende veldbrand
Boere in die Calvinia-distrik in die Noord-Kaap sit met hul hande in die hare nadat ʼn verwoestende brand twee weke gelede ongeveer 25 000ha se weiding en plantegroei verwoes het.