Die aantal pasiënte wat op operasies by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Soweto wag, het tot meer as 11 000 gestyg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Chris Hani Baragwanath"
Jong man in nek geskiet: ‘Hoekom ek?’
“Hy kan al bietjie met ons praat, maar sy stem is baie hees.”
Media toegang by hospitaal verbied
Lede van die media is Dinsdag toegang verbied by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Gauteng, het die SAUK berig.
Vier geskors oor liggaam wat ontbind
Vier personeellede van die Chris Hani Baragwanath-hospitaal is geskors nadat hulle die liggaam van ʼn 18-jarige meisie gelos het om te ontbind, het die departement van gesondheid Donderdag gesê.
Operasies gekanselleer weens tekort aan narkose
Operasies wat nie dringend is nie, is glo vandeesweek by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Johannesburg gekanselleer as gevolg van ʼn tekort aan narkose.
Hospitaal-veiligheidswag met mes doodgesteek
ʼn Veiligheidswag is by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Soweto met ʼn mes doodgesteek, het die polisie in Gauteng Sondag gesê.
Slegs 50% van kankerpasiënte oorleef by dié hospitaal
Slegs 50% van kankerpasiënte wat by Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal opgeneem word, oorleef, het ʼn dokter Sondag gesê.