Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) voorspel hy gaan vanjaar, te midde van die Covid-19-pandemie, R285 miljard minder belasting invorder.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Edward Kieswetter"
SAID wil ‘slim, moderne’ diens bou
Die inkomstediens het reeds strategiese top-poste geadverteer om talentvolle en geesdriftige beroepslui te werf.
Skade by inkomstediens ‘veel erger’ as wat Nugent-verslag aandui
“Papier is geduldig.”