Die beskuldigde beoog om onskuldig te pleit. Hy hou vol sy optrede was uit selfverdediging.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Forest High School"
Wanneer kan ’n kind in die tronk gesit word?
Prof. Pieter du Toit van die Noordwes-Universiteit se Fakulteit Regte verduidelik die proses wat volg nadat ’n kind ’n misdaad gepleeg het.
Leerder hoor dán van borgtog ná medeleerder se mesdood
Hy hou vol sy optrede was uit selfverdediging.
Hoërskoolleerling in hof oor moord
ʼn 20-jarige leerling van Forest High School in die suide van Johannesburg het Woensdag in die Johannesburgse landdroshof verskyn op aanklag dat hy die 16-jarige Daniel Bakwala met ʼn mes doodgesteek en twee ander skoliere beseer het.
Leerder vas ná steekvoorval by skool waarin 1 sterf
Die leerders het glo Vrydag baklei waarna hulle gister dié bakleiery buite die skool voortgesit het.
Een dood ná leerder glo drie by skool steek
Ouers het vanmiddag ná die voorval buite die skool saamgedrom. Die liggaam van die leerder wat gesterf het, het in daardie stadium nog buite die skool se heining gelê.