Die Ghoema-musiektoekennings word vanaand regstreeks vanuit die Theatre of Marcellus by Emperors Palace op kykNET, DStv-kanaal 144, gebeeldsaai. Willem Botha en Jo Black open die geleentheid.
Alles vir die sleutelwoord "Ghoema"
Ghoemas 2018: Hier is die benoemings
Kunstenaars soos Elandré, Jo Black, Elvis Blue, Steve Hofmeyr, Karlien van Jaarsveld en Irene-Louise van Wyk is almal vir dié gesogte musiektoekenning benoem.
[Video] Ghoema-wenners praat oor hul toekennings
Maroela Media het op kykNET se blou tapyt gekuier en Ghoema-wenners onder meer gevra om oor die betekenis van dié woord te praat en ook wat hul eerste gedagte was toe hulle as wenners aangewys is.
[Foto’s] Ghoemas 2017: Refentse maak skoonskip
Vanjaar het die Afrikaanse sanger Refentse behoorlik koning gedraai nadat hy met niks minder nie as vier toekennings huis toe is.
Ghoema-benoemings: Coenie, Adam en Joshua na die Reën swaai septer
Die benoemings vir die jaarlikse Ghoema-toekennings is Dinsdag amptelik bekendgemaak.
Leah sê dankie met Deluxe-weergawe van ‘Wonderwerk’
2016 is beslis ’n wonderlike jaar vir Leah. Nie net moes sy plek maak vir ’n Ghoema en drie Huisgenoot Tempo-toekennings in haar huis nie, maar sy moet ook bontstaan om ’n besige toerskedule na te kom.
Luister: Leah vertel oor haar ‘Wonderwerk’
Die sanger en aktrise, Leah, sê die titel van haar album is nie verniet Wonderwerk nie, want dié album het haar nog net van krag tot krag in die musiekbedryf geneem. Sy het onlangs die Ghoema-toekenning vir Nuweling van die Jaar gekry en maak vinnig opgang in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf met nog nuwe vrystellings.
[Video] Só sê Ghoema-wenners
Verskeie kunstenaars het die “bloutapyt” betree in die mooiste rokke en aandpakke, maar dit was Elvis Blue en Francois van Coke wat die kollig gesteel het.
Elvis Blue en Van Coke maak skoonskip by Ghoemas
Die Ghoema-toekennings, wat die room van Suid-Afrikaanse musikante vereer, is Maandag tydens ʼn glansgeleentheid by die Johannesburg Teater gehou.
Ghoemas: 7 benoemings vir Elvis Blue
Die benoemings vir die jaarlikse Ghoema-toekennings, die toekennings waarmee die beste Suid-Afrikaanse musiektalent vereer word, is pas bekendgemaak. Kunstenaars soos Juanita du Plessis, Carike Keuzenkamp, Elvis Blue en Karlien van Jaarsveld tel onder vanjaar se benoemdes.
Gaan hulle die Ghoemas wen?
Die Ghoemas word op 24 Maart in Pretoria toegeken en Daantjie vertel wie sy stem vir die gewildste toekennings kry.