Here, ek wil U eerstehands beleef. Ek wil hê my passie vir U moet ontvlam. Wys my asseblief hoe ek uit my papegaaihok kan breek en die onbegrensde omvang van U Koninkryk kan begin verken.
Alles vir die sleutelwoord "Jannie Pelser"
ToekomsVenster: Gasvryheid evangelisasie
Here, ek verklaar dat alles wat ek het, ek van U ontvang het. Help my asseblief om ’n goeie rentmeester van elke vertrek van my blyplek, veral my kombuis, eetkamer, leefkamer en gastekamer, te wees.
ToekomsVenster: Oefen jou oë
Gees van God, asseblief, help my om doelgerig my oë te vestig op my gawes eerder as op my tekortkominge. Amen.
ToekomsVenster: Skattejag
Here, asseblief, help my om meer vrygewig te wees en nie vir geld enige mag oor my geluk of prioriteite te gee nie.
ToekomsVenster: Lighartig
Wees vandag ʼn ligdraer in ʼn donker wêreld.
ToekomsVenster: Bekyk die ewige lewe deur ’n vergrootglas
Ek wil graag U hand vat en saam met U deelneem aan U bevrydende werk in die wêreld.
ToekomsVenster: God hou van jou
Here, hier is ek. Amen.
ToekomsVenster: Om te verloor
Here, maak my sterk genoeg en gee my genoeg krag om nie terug te slaan nie.
ToekomsVenster: Absurdheid
Here, ek weet U is in my dal van doodskaduwee, U is by my as my vyande rondom my is. Help my om by ander te wees soos wat U by my is.
ToekomsVenster: Twyfel jy soms?
Here help my om te twyfel. Help my om U waarlik te leer ken.
ToekomsVenster: Die lyn tussen ‘ons’ en hulle’
Here, vergewe my as ek “hulle” laat buite staan. Help my om te verstaan dat “hulle” die eregaste by U tafel is en ook by my tafel moet wees.
ToekomsVenster: ’n Sondag
Dankie Here vir die hoop van ’n môre. Dankie dat hierdie hoop in my leef. Help my om die hoop met ander te deel.
ToekomsVenster: Hier, maar nog nie hier nie
Here, dankie dat U my nie wegneem uit die wêreld nie. Help my om die hemelse waardes hier te leef, vandag.
Suid-Afrika treur, maar kan ook juig
“Ons juig oor hoop, verwagting, geloof, vertroue. Ons juig omdat God lewe en op die troon is.”
ToekomsVenster: Wat sou jou ma-hulle gedoen het?
Here, daardie mense wat voor my die pad gestap het; help my dat ek by hulle kan leer.
ToekomsVenster: Oopgebreek en uitgegiet
Jesus, help my om vandag ook te sien waar U liggaam nodig is; waar U bloed moet vloei. Help my om myself oop te breek sodat mense U liggaam kan beleef.
ToekomsVenster: Kom sit weer by die tafel
Here, help my om te onthou dat U die middelpunt is; dat ek altyd rondom U sal sirkel.
ToekomsVenster: Meer as net ’n bietjie liefdadigheid op die kantlyn
Here help my om naby genoeg aan die nood in hierdie wêreld te beweeg sodat mense my sal glo as ek sê ek gee om.
ToekomsVenster: God se mense is mense wat omgee
“Wie sy medemens liefhet, voer die hele wet van God uit.” – Romeine 13:8
ToekomsVenster: Die geestelike pad word nie net gepreek en gebid nie
Om prakties om te gee vir iemand in nood is ’n geestelike daad.