Ek wil – saam met ander gelowiges – Christus as my (ons) banier omhoog hou, soos Dawid die slagveld in sy Naam betree
Alles vir die sleutelwoord "Jannie Pelser"
ToekomsVenster: Om tot langs iemand geroep te wees
Gees van God, dankie dat U ons wys en leer hoe om self parakleet te wees
ToekomsVenster: Om saam met iemand te lei
Here, soek dié wat weggeraak het, bring dié terug wat weggedwaal het, versorg die wonde van dié wat seergekry het en help asseblief die swakkes (Esegiël 34:16).
ToekomsVenster: Om ten volle aan boord te wees
Here, mag Jehu my aansteek …! Amen.
ToekomsVenster: Waar kom jou waagmoed vandaan?
Dankie, Here, dat U waagmoed aan my skenk op tye en plekke waar ek sou terugdeins.
ToekomsVenster: Wie’t vir jou daai spiere gegee?
Here, nie in my eie krag, maar in u krag en Naam. Here, gee my ʼn dubbele porsie.
ToekomsVenster: Hoe klop jou hart?
Dink aan ʼn keer of kere in jou lewe waar jy die geleentheid gehad het om vir die Naam van die Here op te staan, ʼn geleentheid waar jou ywer vir die Here duidelik na vore kon kom. Deel hierdie verhaal of getuienis met iemand.
ToekomsVenster: Wie is aan jou sy?
Here, dankie vir hierdie kragtige werking van u Gees in en deur ons elkeen.
ToekomsVenster: Wat is in jou hand?
Here, ek’s net ʼn gewone mensekind, maar gebruik my buite-my-gewoon. Tot u eer.
ToekomsVenster: Om iemand te smeek soos Paulus
Daardie iemand wat toevallig oor jou pad gekom het, is dalk nie toevallig nie…!
ToekomsVenster: Om iemand se losser te wees soos Boas
Here, jammer oor my kortsigtigheid. Dankie dat U my dikwels kom bevry van myself.
ToekomsVenster: Om iemand se engel te wees soos Gideon
Here, so dikwels is ons woorde skerp dolke en so selde draers van u waarheid in en oor iemand se lewe. Jammer daaroor, Here
ToekomsVenster: Om iemand se wonderwerk te wees soos Elia en Elisa
Here, ek bring U my lof. Ek bring U my dank. U guns het my lewe omgedop.
ToekomsVenster: Om iemand se profeet te wees soos Jeremia
Here, mag U verheerlik word in my leef en uitleef van u roeping op my lewe.
ToekomsVenster: Om God se kleur en geur aan hierdie wêreld te bring
Here, dankie vir u Woord, nou kan ons verstaan en weet waarvoor ons hier is.
ToekomsVenster: Om skoonheidskrone, vreugde-olie en lofklede uit te deel
Here, u Woord bring lewe, vrymaking en heling aan soveel mense. Alle eer aan U!
ToekomsVenster: Om saam met Jona onder sy komkommerplant te sit
Here, ’skuus vir my onwilligheid en ongehoorsaamheid. ’Skuus vir my domastrantheid.
ToekomsVenster: Popeye se sterkste eienskap … wat van jou?
Here, is dít u roeping op my lewe? Here, lei my. Here, rig my op.
ToekomsVenster: Verhale van vergifnis en herstel
Here, ek eer U vir u genade en guns so groot.
ToekomsVenster: Wanneer ons weer die tulband dra
Here, ek loof U vandag weer vir die vryspraak en herstel wat U in my lewe bewerk.