Here, ek loof U vandag weer vir die vryspraak en herstel wat U in my lewe bewerk.
Alles vir die sleutelwoord "Jannie Pelser"
ToekomsVenster: Wanneer Hy ons weer oprig in ons roeping
Here, ek begeer niks anders as die vreugde van iemand wat vrygespreek is nie.
ToekomsVenster: Wanneer Hy die verhouding tussen ons herstel
Here, U weet … U weet … U weet, ek het U lief. Amen.
ToekomsVenster: Wanneer ons Hom verloën het
Here, solank die haan kraai, kan ek U nie voluit dien nie … herstel my, Here.
ToekomsVenster: Om sy roeping te probeer systap
Is jou mandjie al vol, is jy kamstig so besig terwyl jy eintlik weet dat die Here jou roep, hier binne jou?
ToekomsVenster: Om radikaal gehoorsaam te wees
Hoe lyk ons antwoord op God se roepstem?
ToekomsVenster: Om op gereken te kan word
Het jy al ooit nagedink oor betroubaarheid as ʼn Christus-karaktereienskap wat verder deur sy Gees geslyp en gevorm kan word in jou lewe?
ToekomsVenster: Om weer in die skoolbanke te sit
Here, ek wil ʼn leerling wees, klas hê by U. Maar Here, ek wil ook pouse by U hê. Verkwik my.
Hoe weet jy wanneer God met jou praat?
“Die Here praat hardop met sommige mense en soms praat Hy deur geleenthede of omstandighede, maar Hy praat in die besonder deur Sy Woord en daardie stil stem hier binne in jou binneste.”
ToekomsVenster: Om hand op te steek
Here, ek wil meer van U sien en beleef, want dan sal ek dalk minder huiwer om te antwoord op u roepstem.
ToekomsVenster: God roep ook vir my en jou
Raak stil en raak intens bewus van die grootsheid van sy verligting van jou lewe, hoe jou duister, chaotiese lewe oorspoel is deur sy liefde, geregtigheid en almag, hoe dit jou vry en heelgemaak het.
ToekomsVenster: God roep ook vir Saulus
Here, dankie dat U ons verlede uitsorteer sodat dit geen belemmering het op die uitleef van u doel en agenda en roeping oor ons lewens nie.
ToekomsVenster: Nog ʼn onwaarskynlike kandidaat soos Ester
Ons kyk soms met minderwaardige oë na die min en die bietjie wat ons hét en ís. Die verhaal van Ester bevry ons hiervan. Want dikwels, as ons agter die skerms kyk, sien ons iets dieper en kragtiger raak in ons lewens.
ToekomsVenster: Gideon se roepingsverhaal
Dink bietjie hieroor… Gideon, met ʼn skrale bende van 300 man, verslaan die magtige Midianiete.
ToekomsVenster: God roep mense met tekortkominge soos Moses
Raak stil in sy teenwoordigheid, en buiten ʼn bewustheid van jou eie tekorte, raak bewus van God se wesensgrootheid en die krag van sy openbaring.
ToekomsVenster: ʼn God wat liefhet
Here, nie mý passies of gedagtes nie, maar ú passies en ú liefde.
ToekomsVenster: ʼn God wat begaan is oor mense, stede en diere
Hoeveel gee jy werklik om vir die bediening of gemeenskap waartoe die Here jou geroep het?
ToekomsVenster: ʼn God wat ons in besit neem
Die majesteit wat die Here omhul en sy heerlikheid word aangrypend geteken, maar net so duidelik die teikengroep vir wie Esegiël geroep word.
ToekomsVenster: ʼn God wat sien, en hoor en afkom
Wanneer ons dit in gedagte hou, sal ons dalk langer moed hou en minder teleurgesteld wees met mense; sal ons dalk perspektief hou dat Hy besig is met daardie persoon en gemeenskap.
ToekomsVenster: Wie is dit wat roep?
Hierdie roepingsvisioen herinner ons daaraan dat ons behoort aan, en in diens is van Hom wat bevry het, verlos het en gekoop het.