Help my om nie vir myself te leef nie, maar om om te gee soos U omgegee het, sodat ek ook my lewe sal gee vir hierdie wêreld.
Alles vir die sleutelwoord "Jannie Pelser"
ToekomsVenster: Dit vat moed om grense oor te steek
Here ek bid teen die groeiende haat tussen mense in ons land. Gee my asseblief die moed om ’n vredemaker te wees. Amen.
ToekomsVenster: Die probleemgevalle
Dankie dat U genade so groot is dat daar selfs plek is vir my. Amen.
ToekomsVenster: ’n Mens meng nie met ‘hulle’ nie
Vader, bewaar ons daarvan om neer te kyk op mense wie u geskape het en vir wie Jesus gesterf het. Maak Paulus se droom in Kolossense 3:11 ook waar in ons tyd. Amen.
ToekomsVenster: ’n Familie waar ander mense my mense word
Help ons om U genesende familie te wees in ’n stukkende wêreld. Amen.
ToekomsVenster: Jesus wou alles omkeer
Help my om deel te wees van U rebellie van liefde.
ToekomsVenster: Die kerk het al minder mag in hierdie land
As ek en jy in Afrika wil heers, gaan ons waarskynlik al minder tuis voel, maar as ons besef dat God ons hier gesit het om as dienaars sy liefde sigbaar en tasbaar te maak, kan die lewe skielik baie meer sin begin maak.
ToekomsVenster: Die krag lê in die eenvoud
Laat U Koninkryk kom, soos in die hemel, so ook op die aarde; ook in ons tyd.
ToekomsVenster: Dis belangrik dat die heel belangrikste dinge die heel belangrikste is
Here, verander asseblief my diepste motivering; van vrees, skuldgevoelens en hoop op een of ander beloning, na liefde, empatie en U passie vir die wêreld.
ToekomsVenster: Nie ‘sodat’ nie, maar ‘omdat’
Here, help my om nie ’n dam te wees wat u genade probeer vasvang nie, maar ’n rivier waardeur dit na die wêreld kan vloei.
ToekomsVenster: Soos Jesus
Here, help my om ook my lewe te gee vir hierdie wêreld.
ToekomsVenster: Na alles sal Hy nog daar wees
Hy is die Alfa en die Omega, die begin en die einde. Hy is die oorsaak en die gevolg, die stimulus en die produk, Hy is volledig en genoegsaam.
ToekomsVenster: God is magtig
Wat ek nie kan doen nie, kan Hy. Ek mag Hom daarvoor vertrou.
ToekomsVenster: Die koninkryk behoort aan God
As Koning is Hy ten volle in beheer, aan sy soewereiniteit is daar geen einde nie. Hy word nie ontwrig of ontstel deur die dinge wat skeefloop nie. Ons kan Hom met sy koninkryk vertrou.
ToekomsVenster: Vertrou Hom vir bewaring
ʼn Mens speel egter nie met die bose nie. Selfs die aartsengel het nie met hom in gesprek getree nie, maar net gesê die Here bestraf jou. Ek reken dat ʼn mens veel liewer jou aandag aan God sal gee en Hom sal vertrou vir bewaring.
ToekomsVenster: Dis nie die versoeking nie, maar wat ʼn mens daarmee maak
Moenie dat hy jou intimideer nie. Moenie toegee aan versoekings nie. Hoe meer jy dit weerstaan, hoe makliker word dit om nee te sê.
ToekomsVenster: Vergifnis is die kortpad na vreugde
Vergiffenis is die kortpad na vreugde en vervulling. Probeer dit vandag nog. Dit werk.
ToekomsVenster: Hoe lank nog vra, vergewe my?
Na alles, waarom is dit so moeilik (vir Christene) om jammer te sê, weer en weer as dit nodig is?
ToekomsVenster: Seer is nie lekker nie
Dink mooi na oor die ding wat jou so omkrap. Is dit regtig so erg dat jy bereid is om selfs jare se vriendskap en goeie verhoudinge ter syde te stel ter wille van jou seer hartjie? Indien wel, het jy moeite gedoen om agter die kap van die byl te kom en jou feite te kontroleer.
ToekomsVenster: Waarom neem ons so maklik aanstoot?
Op die regte tyd sal die Here die deurbraak gee.