Vrydag se kragmetings in die plaaslike Supersportreeks tussen allerhande vertakkings van die katfamilie laat ondersteuners by voorbaat die lippe aflek.
Lees meerAlles vir Donderdag 1 Junie 2017
Droogtehulpprosesse word ondersoek
“Agri SA het ondersoek ingestel na hoe droogtehulpfondse op provinsiale vlak bestee word. ʼn Skokkende prentjie is geskilder van blatante gebrek aan goeie beheer- en bestuursbeginsels wat enige regeringsprojek behoort te rig.”
Molefe-afdanking ʼn stap in die regte rigting
Die vakbond Solidariteit het vandag die terugtrekking van Brian Molefe se heraanstelling as uitvoerende hoof van Eskom verwelkom.
Phahlane: Onskuldig tot hy skuldig bevind is, sê Mbalula
Fikile Mbalula, minister van polisie, het hom Donderdag uitgespreek oor pres. Jacob Zuma se besluit om lt.genl. Khomotso Phahlane uit sy amp as waarnemende nasionale polisiekommissaris te verwyder.
Waarnemende polisiekommissaris aangestel
Pres. Jacob Zuma het Donderdag ʼn waarnemende nasionale polisiekommissaris aangestel.
Ek haat nie wittes nie, maar hulle kan nie alles hê nie – Zuma
Pres. Jacob Zuma het Donderdag gesê hy haat nie wittes nie, maar hy het gesê hy sal die waarheid praat – dat wit mense nog steeds voordeel trek uit die land se rykdom, veral wat grondeienaarskap betref.
Polisie ‘geskok’ oor grusame ontdekking
Die polisie in die Oos-Kaap het sy skok uitgespreek nadat twee gedeeltelik ontbinde liggame gevind is.
ToekomsVenster: Die probleemgevalle
Dankie dat U genade so groot is dat daar selfs plek is vir my. Amen.
[Video] Só lyk Tiger Woods toe polisie hom aftrek
Beeldmateriaal wat die polisie van die Amerikaanse deelstaat Florida uitgereik het, wys hoe die gholfster Tiger Woods tydens ʼn nugterheidstoets nie op ʼn reguit lyn kan loop of sy skoenveters kan vasmaak nie.
Die wêreld in foto’s – 1 Junie 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Vrou se liggaam langs Pta-pad gevind
Die liggaam van ʼn vrou is Woensdag langs ʼn pad naby ʼn kleinhoewe in Kameeldrift, Pretoria, gevind.
CJ nie in Britse Leeus se eerste 23-tal nie
Vir Suid-Afrikaners en ook vir Munster se ondersteuners sal daar die teleurstelling wees dat CJ Stander nie vir Saterdag se eerste toerwedstryd van die Britse en Ierse Lees in Whangerei teen die Provinsiale Barbarians gekies is nie.
[Video] Munisipale gebou aan die brand gesteek
“Ek dink nie daar is veel van die gebou oor nie.”
‘Vreemdeling’ Frans het nog net saam met handjievol Bokke gespeel
Het die Springbokke vir Frans Steyn met sy aankoms in Plettenbergbaai ‘ontgroen’?
Een gewond ná rowers op Pta-lodge toeslaan
Een verdagte is in die bolyf geskiet en drie kon daarin slaag om van die toneel te vlug. Daar is beslag gelê op die gesteelde goedere.
Eskom-vrou is vermoor
Daar sal ook gekyk word na bewerings van haar familie dat sy nie gelukkig by die werk was nie en dae voor haar dood griewe aan haar werknemer bekend gemaak het.
Treinbotsing: ‘Meer as 100 beseer’; oorsaak bekend
“’n Man in die tweede trein is tydens die botsing dood. Ons stel tans ondersoek in hoekom hy op ʼn leë trein was wat nie in gebruik was nie.”
Phahlane: ‘Klopjag-bewerings is verregaande’
Phahlane het ook gesê hy sal nie in die media kommentaar lewer op die aanklagte teen hom nie, omdat dit “oneties en teenproduktief sal wees om ondersoek en verhore deur die media te doen”.
Afrikaanse akteur, komediant in hoësorgeenheid
“Hy is teen die Maandagmiddag na die hoësorgeenheid oorgeplaas waar hy gemonitor word en die nodige behandeling ontvang. ”
Reën moontlik vir Wes-Kaap op pad
Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) se jongste langtermynvoorspelling is daar ’n moontlikheid van reën in die Wes-Kaap.