Dis ongelooflik om te dink dat soveel sukses behaal kan word met net ʼn uur en half se oefening. Koorsing verg dissipline en vir leerlinge van so ʼn jong ouderdom kan dit partykeer moeilik wees – veral as dit kom by die aanleer van musiek.
Alles vir die sleutelwoord "koor"
Gewilde universiteitskoor hou jaar se eerste optredes
Ná twee stampvol konserte tydens vanjaar se US Woordfees in Maart begin die Stellenbosch Universiteitskoor hul jaarprogram dié week met vier konserte waarvan drie in hul tuisdorp se Endlersaal.
15 kore uit SA neem deel aan Wêreldspele
Altesaam 15 kore van Suid-Afrika neem tans aan die Wêreldspele vir Kore in Riga, Letland deel. Die universiteitskoor van Stellenbosch is bo-aan die wêreldranglys van kore en een van die kore wat die land verteenwoordig.
Video: Meisieskool laat rekords spat
Die Afrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria het talle rekords laat spat by die Northern Belcanto-koorkompetisie in Rusland.