Die 86ste Academy Awards, beter bekend as die Oscar-toekennings is Sondagaand tydens ʼn glansgeleentheid in Amerika uitgeloof. Hier is die lys van wenners.
Alles vir die sleutelwoord "Oscars"
Nominasies vir Oscar-toekennings
Die 86ste Academy Awards, beter bekend as die Oscar-toekennings word Sondagaand tydens ʼn glansgeleentheid in Amerika uitgeloof.
Ellen DeGeneres gaan weer Oscars aanbied
Ellen DeGeneres sal in 2014 die Oscar-toekennings vir ‘n tweede keer aanbied, het die vervaardigers van die Academy Awards Vrydag aangekondig.
Video: Beste aktrise val by Oscars
Jennifer Lawrence het Sondagaand tydens vanjaar se Oscar-toekennings op ʼn trappie gegly en geval toe sy onderweg was om haar goue beeldjie vir die Beste Aktrise in ʼn hoofrol te gaan haal het.
Suid-Afrikaners kry goue beeldjie vir Sugar Man
Searching for Sugar Man, die hartroerende dokumentêr van Rodriguez, die vergete musikant wat weer opgespoor word ná gerugte oor sy dood, het Sondagaand ʼn Oscar-toekenning gewen vir die beste dokumentêr.
Sterre maak gereed vir Academy Awards
Sterre het Saterdag voorberei vir die 85ste Academy Awards wat Sondagaand plaasvind.