Wilna van Rooyen, ʼn vroeëkinderontwikkelingspesialis van die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON), verstaan die hart van klein mensies en deel graag ʼn paar idees om gr. R-leerders speel-speel vir die grootskool voor te berei.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "skoolgereedheid"
Berei jou kind só voor op graad een
Een van die belangrikste vaardighede wat elke kind moet hê wanneer hulle graad een toe gaan, is om hul eie naam en van te kan herken.
‘Ouers moet kinders teen boeliery waarsku’
Kinders word toenemend siviel en strafregtelik aanspreeklik gehou vir gevalle van boeliery. Kyk hier wat die gevolge van boeliery kan wees:
Speletjies is tops vir skoolgereedheid
Ongeveer 900 kleuterskoolonderwysers het die afgelope naweek die VVOS-seminaar oor skoolgereedheid by Unisa in Groenkloof in Johannesburg bygewoon.
Kyk met dié vergrootglas na jou kind se skoolrapport
Ouers moet presies weet waarna om te kyk wanneer kinders skoolrapporte ontvang, ongeag die finale punt op die rapport, sê Susan du Plessis, direkteur van opvoedkundige programme by Edublox.
Hoe vorder jou kind op skool?
Om te bepaal of en hoe jou kind vorder, veral in die laer grade, is nie altyd maklik nie. Dié storiebord verduidelik wat formatiewe assessering is en waarom dit ’n belangrike instrument in die ontwikkeling en ondersteuning van verskillende leerprosesse is.