Minstens een persoon is tydens dié voorval aangeval en beroof, winkels is geplunder en strate na en van die dorp is afgesper.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vaalwater"
Laerskool gesluit ná skarlakenkoors-uitbreking
Die Laerskool Vaalwater in Vaalwater, Limpopo, is met onmiddellike inwerkingtreding gesluit weens ʼn uitbreking van skarlakenkoors.
Beeste geskut ná ‘kreatiewe poging tot grondgryp’
Dit volg nadat ʼn betreder verlede week aangevoer het dat dié plaas aan hom toegeëien is en toe sy trop beeste op die plaas laat wei het.
Video: Beampte ‘fluit net’ toe boer saak wil aangee
ʼn Video van ʼn polisiebeampte wat kwansuis weier om ʼn boer by te staan wat ʼn klag van betreding aanhangig wil maak, het sosiale media aan die gons.
Vrou op Limpopo-plaas geskiet
ʼn Vrou moes na ʼn hospitaal in Pretoria gehaas word nadat sy Vrydagmiddag op ʼn plaas naby Vaalwater in Limpopo in die bors geskiet is.
Vaalwater-boer steeds kritiek na plaasaanval
Ian van Druten (44), ʼn plaasbestuurder in die Vaalwater-omgewing wat verlede week oorval en in die gesig geskiet is, se toestand is kritiek.
Vaalwater-boer in gesig geskiet
ʼn Plaasbestuurder in die Vaalwater-omgewing in Limpopo is Vrydagoggend oorval en in die gesig geskiet.
Nog ʼn aanval ruk Dorset-gemeenskap
Die Limpopo-polisie ondersoek die moontlikheid of ʼn plaasaanval vandeesweek in die Dorset-omgewing, tussen Vaalwater en Lephalale (Ellisras) in Limpopo, verband hou met ʼn onlangse verkragting in die gebied.
Reuseslang val sakevrou aan
Janet Prinsloo, eienaar van die gewilde Biltong go Back-padstal naby Vaalwater in Limpopo, het die naweek lelik geskrik toe ʼn vier meter lange luislang haar in haar slaapkamer aangeval het.
Plaasaanval: Vrou verkrag terwyl sy intrek
ʼn 40-jarige vrou is Maandag helder oordag verkrag terwyl haar gesin by ʼn plaashuurhuis naby Dorset, tussen Vaalwater en Lephalale (Ellisras) in Limpopo, ingetrek het.
Inwoners van Vaalwater sedert Maandag sonder water en krag
Inwoners van Vaalwater in Limpopo is moedeloos en besighede moes hul deure sluit, aangesien die dorp sedert Maandag sonder elektrisiteittoevoer oor die weg moet kom.
Grootste Njala-bul behaal rekordprys in Limpopo
’n Njala-bul wat die glo die grootste in die wêreld is, is oor die naweek tydens ʼn wildveiling by die Oljaco Wildhandelaars in Vaalwater, Limpopo, vir R1,65 miljoen verkoop.