ʼn Blikkie Koo-boontjies het letterlik nuwe hoogtes bereik
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ruimtereis"
Virgin Galactic-passasiers se ‘wildste drome oortref’ ná ruimtevlug
Al drie kommersiële passasiers wat Donderdag na die buitenste ruim gereis het, het geskiedenis in eie reg gemaak.
Nasa wil Mars-materiaal aarde toe bring
Nasa gaan met sy volgende sending na Mars in 2020 beoog om grond- en lugmonsters te versamel met die oog daarop om dit na die aarde terug te bring.
VSA-ruimtevlugte ‘onwaarskynlik’ teen 2017
Planne dat die VSA, met die hulp van private kontrakteurs, reeds teen 2017 weer bemande ruimtevlugte sal kan onderneem, blyk onwaarskynlik te wees. Dit volg…
Video: Wetenskaplikes bly om terug uit Mars-simulasie te wees
Ses wetenskaplikes wat ’n jaar lank op ’n vulkaan in Hawaii geleef het in omstandighede wat ’n toekomstige Mars-sending simuleer, is einde Augustus met hul gesinne herenig.
Curiosity weer vlot
Nasa se robottuig op Mars, Curiosity, is weer ten volle funksioneel nadat sy rekenaar byna ʼn week gelede na veilige modus oorgeskakel het en die tuig feitlik alle funksies gestaak het.
Baie Yanks wil ruimtereis onderneem
Altesaam 39% van volwasse Amerikaners sal graag ‘n ruimtereis wil onderneem as hulle dit kan bekostig, het die peilingsagentskap, Rasmussen, in ‘n telefoniese peiling bepaal.
Olimpiese fakkel keer terug van ruimtereis
Die Olimpiese fakkel vir die 2014 Winter Olimpiese Spele wat in Rusland gehou sal word, het Maandag teruggekeer aarde toe.
Olimpiese fakkel vertrek op ruimtereis
Die Olimpiese fakkel het vandag, in die aanloop tot die Winter Olimpiese Spele wat volgende jaar in Rusland gehou sal word, vir die tweede keer in die geskiedenis, op ’n ruimtereis vertrek.