Die borrelgommaatskappy, Chappies, is tans met ʼn bemarkingsveldtog in Johannesburg besig.
Lees meerAlles vir Maandag 21 Januarie 2013
Baba sterf toe hy met geboorte op vloer val
Die departement van gesondheid in Gauteng ondersoek die afsterwe van Janine Meiring se baba wat glo tydens geboorte by ‘n staatshospitaal in Pretoria op die vloer geval het.
Man sterf toe muur op hom val
‘n Man is Maandag dood toe ‘n muur in Pietermaritzburg op hom geval het.
SA-fietsryer breek sy eie rekord
Bernard Esterhuizen, Olimpiese baanfietsryer, het oor die naweek sy eie nasionale rekord in die kwalifiserende 200m-wedren by die UCI Baan Wêreldbeker in Aguascalientes, Meksiko, gebreek.
Boere bekommerd oor duurder elektrisiteit
Boere is baie bekommerd oor Eskom se voorgestelde 16% tariefverhoging, het Dan Kriek, president van landbou in die Vrystaat, Maandag gesê.
PTA-geoloog hou vol hy is onskuldig op vrou se moord
Cobus Prinsloo (66), ‘n geoloog van Pretoria, het Maandag daarop aangedring dat hy onskuldig is op sy eksvrou se moord, net nadat hy skuldig bevind is.
Transitoroof: Boewe vlug leëhande
Rowers het Maandagoggend probeer om ʼn geldwa naby Kaapstad Internasionale Lughawe te beroof.
Video: Fietsryers ignoreer glo veiligheidsmaatreëls
Kort na berfietsryer Burry Stander se afsterwe, is ʼn meningspeiling gedoen waar dit blyk dat baie fietsryers nie die nodige veiligheidsmaatreëls tref wanneer hulle openbare paaie gebruik nie.
Vermiste voetslaner op Tafelberg gered
ʼn Voetslaner wat verdwaal het nadat hy op Tafelberg gaan stap het, is Maandagoggend gered.
Sasolburg-betogings: Polisie aangeval
Twee polisiebeamptes is Maandag beseer tydens ʼn gewelddadige betoging in Sasolburg in die Vrystaat.
Foto’s: Hond veilig ná twee uurlange reddingspoging
Reddingswerkers het Maandag vir twee ure lank gespook om ʼn hond uit ʼn diep steengroef te red.
Video: Chris Chameleon en die Drakensberg Seunskoor
Chris Chameleon verras weer met iets heeltemaal nuuts! Suid-Afrika se singende ambassadeurs, die Drakensberg Seunskoor het ‘n CD en DVD saam met Chris Chameleon in die majestieuse teater van die Sudwala Grotte in Mpumalanga opgeneem.
Brits-tiener dalk nog lank in hospitaal
ʼn Lang tyd van herstel lê nog vir Luday van der Merwe, die 16-jarige seun wat op Oujaarsaand vir ʼn selfoon geskiet is, in die hospitaal voor.
Ysterman-sterftes: Name bekendgemaak
Die name van die atlete wat Sondag tydens die Spec-Savers Ysterman 70.3-uithoukompetisie gesterf het, is Maandag bekendgemaak.
Gemeenskap trek rowers vas
Inwoners van Meyerton het oor die naweek ingange na die dorp versper om na verdagtes te soek wat glo by ʼn huis, waar ʼn ma en haar kinders tuis was, wou inbreek.
Pensioenaris betrap wat dagga kweek
ʼn 71-jarige vrou is in die Oos-Kaap in hegtenis geneem nadat sy glo dagga in haar tuin gekweek het.
Foto: Drie vas ná wilde jaagtog deur Pretoria
Drie persone verskyn Maandag in die Pretoria-landdroshof nadat hulle Vrydag tydens ʼn wilde jaagtog deur Pretoria se middestad gebots en twee voetgangers raakgery het.
Talle skole in Sasolburg gesluit
Talle skole is Maandag weens gewelddadige betogings in Sasolburg gesluit.
Proteakaptein geskors
AB de Villiers sal die res van die Nieu-Seelandse kriekettoer na Suid-Afrika misloop nadat hy, weens sy span se stadige boulwerk, vir twee wedstryde geskors is.
Talle paaie in Krugerwildtuin gesluit
Swaar reënval het veroorsaak dat verskeie grondpaaie en kampe in die Krugerwildtuin gesluit moes word.