Oral waar Jesus gegaan het, het mense agter hom aan gegaan.
Alles vir Woensdag 17 April 2013
Polisie kry een liggaam ná vliegtuig val
Die Noordwes-polisie se duikeenheid het Woensdag omstreeks 10:00 op ʼn liggaam afgekom van iemand wat vermoedelik in die vliegtuig was wat Dinsdagaand neergestort het.
Uitdrukking: ‘n Hupstootjie gee
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘ ‘n hupstootjie gee’.
Nuwe boek: Baasspeurder Blomkvist Hier
As daar iets eienaardigs gebeur, moet jy weet Kalle Blomkvist en sy maats gaan binnekort weer die ongelooflikste avonture beleef.
Meyerton-tiener stabiel ná aanval by skool
Die tienermeisie wat Dinsdag deur ʼn medeskolier by ʼn hoërskool in Meyerton met ʼn skêr in die nek gesteek is, is in ʼn stabiele toestand in die hospitaal.
Gedagte vir die dag: Één maak saak
Gedagte vir die dag.
De Klerk onthou Thatcher
Voormalige president FW de Klerk is tans in Engeland om Margaret Thatcher se begrafnis by te woon.
‘Sataniese ritueel’-moordsaak hervat
Die verhoor van drie mans en ʼn minderjarige wat daarvan beskuldig word dat hulle twee meisies aan die brand gesteek het tydens ʼn beweerde sataniese ritueel, hervat Woensdag in die hof.
Oscar nie welkom by Londen-gedenkspele
Die Olimpiese Paralimpiese atleet, Oscar Pistorius, is glo nie welkom om vanjaar aan die Londense Olimpiese gedenkspele deel te neem nie.
AfriForum in hof oor Pretoria straatname
AfriForum is vandag terug in die Noord-Gautengse hooggeregshof oor die verandering van 25 straatname in die hoofstad, Pretoria, deur die Tshwane-metro.
Nuwe boek: Diva
Diva is een van die spanningsromans van die jaar by LAPA.
Mango-en-Aarbei-en-piesang-Slapjantjie
‘n Heerlike slapjantjie resep uit die “Proe Pretville resepteboek”
Nuwe boek: Bybelblokraaiboek
60 Blokraaie met Bybelse temas.
Nuuskommentaar: Bloedvergieting in Boston – Internasionale perspektief
Drie mense is dood en meer as ‘n 100 beseer toe ‘n paar skynbaar tuisvervaardigde bomme Maandagaand tydens die bekende Boston-marathon afgegaan het.
“Modimolle-monster” vandag onder kruisverhoor
Die verhoor van Johan Kotze, die sogenaamde “Modimolle-monster”, word vandag hervat waartydens hy onder kruisverhoor geplaas gaan word.
Thatcher vandag ter ruste gelê
Margaret Thatcher, die “Ystervrou” van Engeland wat verlede Maandag gesterf het, word vandag in Londen ter ruste gelê.
Boston-bloedbad: SA beseerdes was toeskouers
Die twee Suid-Afrikaners wat beseer is ná twee ontploffings Maandagaand by die eindstreep van die Boston-marathon was toeskouers en nie atlete nie.
Nóg ʼn slag vir Malema
Die voormalige ANC-jeugligaleier, Julius Malema, is Dinsdag nog ʼn slag toegedien in die Hooggeregshof in Pretoria.
Ligte vliegtuig val glo in dam
ʼn Ligte vliegtuig het na bewering Dinsdagaand in die Modimolle-dam buite Mahikeng in Noordwes geval.