Suid-Afrikaners het boodskappe van ondersteuning aan ʼn 11-jarige meisie gestuur wat aan die finaal van die televisieprogram, Britain’s Got Talent, gaan deelneem.
Alles vir die maand Junie 2013
‘Oscar huil baie en slaap min’
Oscar Pistorius ly aan sielkundige probleme sedert hy sy vriendin Reeva Steenkamp op Valentynsdag doodgeskiet het, het Pistorius se bestuurder in ʼn onderhoud gesê.
Video: Polisie kyk toe terwyl skare man vermoor
Lt.genl. Zukiswa Mbombo, polisiehoof in Noordwes, het Maandag haar skok uitgespreek nadat sy selfoonbeeldmateriaal gesien het van ʼn man wat deur ʼn skare vermoor word terwyl die polisie glo toekyk.
Skool ondersoek oor die k-woord, Malema en ou vlag
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) gaan ondersoek instel na bewerings van rassisme by ʼn skool in die Vrystaat.
Polisielede erken dat hulle Gupta-gaste begelei het
Agt van die 11 Tshwane-metropolisiebeamptes wat daarvan beskuldig word dat hulle gaste van die Gupta-troue van die Waterkloof-lugmagbasis na Sun City begelei het, het Maandag skuld erken.
Inbreker sterf na huisroof
ʼn Inbreker is die naweek in Plettenbergbaai tydens ʼn konfrontasie met die polisie dood nadat hy by ʼn 70-jarige vrou se huis ingebreek het.
“God help my, maar ek sal hom nooit vergewe nie”
“Ek kan nie verstaan hoekom hy dit gedoen het nie. God help my, maar ek sal hom nooit vergewe nie.” Dit was die woorde van Mandy Cornelson na haar voormalige kêrel Maandag gevonnis is vir die moord op haar negejarige dogtertjie.
Afrika-leiers versoek korter begrafnisse
Tradisionele- en kerkleiers versoek dat Afrika-begrafnisse korter gemaak word.
Kry solank jou e-tolskyfie, sê Sanral
Motoriste moet solank reg maak vir die e-tolstelsel op Gautengse hoofweë deur solank e-tolskyfies aan te skaf, het Sanral versoek.
Amcu kry onderhandelingsmag by Lonmin
Lonmin het ingestem om drumpelregte aan die vakbond Amcu toe te staan en sodoende die mededingende vakbond NUM, uit kollektiewe bedinging uit te sluit.
Video: Zach se lied bereik miljoene voor sy dood
Zach Sobiech van Lakeland, Minnesota, het ʼn paar dae ná sy 18e verjaarsdag oorlede aan kanker, maar nie voordat sy liedjie, Clouds, miljoene kykers se lewe aangeraak en verander het nie.
Bloem-vrou by waterfront aangeval, vir dood agtergelaat
Lauré Amicke van Rensburg (21) is Saterdagaand deur rowers in Bloemfontein met ʼn skroewedraaier of mes gesteek en vir dood agtergelaat.
Koue front kuier tot Dinsdag in Kaap
Die koue front wat die Wes-Kaap in sy greep beet het, sal na verwagting tot Dinsdag voortduur.
DiCaprio koop regte vir SA-outeur se boek
Hollywood-akteur Leonardo DiCaprio het die regte gekoop om Suid-Afrikaanse outeur Lauren Beukes se jongse boek, The Shining Girls, in ʼn televisiereeks te omskep.
Londen kry sy eie “Cape Argus”-fietsrytoer
Die stad Londen in Engeland beplan glo om die Cape Argus Pick n Pay-fietsrywedren as ʼn bloudruk te gebruik vir hul eie fietsrywedren.
Meer as 90 dood in Chinese slagtery-brand
Meer as 90 mense is dood en verskeie beseer toe ‘n brand in ‘n aanleg wat hoenders slag in die Noordooste van China uitgebreek het.
Wie en wat is ‘n Afrikaner?
Flip Buys ontleed die reg van Afrikaners en Afrikaanssprekendes om veelvuldige identiteite te handhaaf sonder om in uitsluiting te verval.
Twee sterf, vyf beseer in bendegeweld
Twee mense is dood en vyf is beseer as gevolg van beweerde bendegeweld in Kaapstad oor die naweek.
Woord: Paniek
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse woord ‘paniek’.
Nuuskommentaar: Dieselfde land, verskillende planete
Selde of ooit is só duidelik gedemonstreer hoe uiteenlopende sienings, selfs tot die vlak van die teenoorgestelde, Suid-Afrikaners oor dieselfde sake het.