ʼn Dief in China het noukeurig 11 bladsye met telefoonnomers van ʼn gesteelde iPhone afgeskryf en dit aan die eienaar teruggestuur.
Alles vir die maand November 2013
Miljoene vir JFK-items
ʼn Wiegstoel wat deur pres. John F Kennedy in die Wit Huis gebruik is en twee vlae uit sy kantoor het meer as $500 000 (sowat R5 miljoen) gehaal by ʼn veiling.
Twee skuldig aan Henning-moord
Ambrose Monye, ʼn voormalige Olimpiese atleet van Nigerië, en André Gouws is Maandag deur die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria skuldig bevind vir die moord op Chanelle Henning.
Video: SAS Spioenkop voltooi sending
Die Suid-Afrikaanse Vloot glo hy het oor die afgelope maand en ‘n half sy reeds gevestigde verbintenis met sy buurlande versterk.
Tweede kiesersregistrasie-naweek aangekondig
ʼn Tweede kiesersregistrasie-naweek is Maandag deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) aangekondig.
Prettige seerowerstorie word interaktiewe storie-app
Hierdie rymende, skreeusnaakse seerowerstorie is ’n opwindende eerste – dit is die eerste oorspronklike Afrikaanse prenteboek wat tot ’n interaktiewe storie-app verwerk is.
Vierjarige seun glo voor maats verkrag
ʼn 17-jarige seun is naby Lichtenburg in Noordwes in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn vierjarige seun voor sy maats verkrag het.
Video: Pasop vir vervalste of gekloonde nommerplate
Om ‘n vervalste nommerplaat te koop, is glo so maklik soos om ‘n wegneemete te bestel.
Gratis regshulp aan e-tol-oortreder
Die regsfirma Finlay en Niemeyer het Maandag aangebied om die eerste motoris wat by hulle aanklop om hulp nadat die persoon aangekla is indien hy nie vir die e-tolstelsel betaal het nie, gratis te verdedig as ʼn toetsgeval.
Krejcir moet na hospitaal oorgeplaas word
Regter Ramarumo Monama het Maandag in die Johannesburgse hooggeregshof beslis dat Radovan Krejcir, omstrede sakeman van Tsjeggië, van die tronk na ʼn privaat mediese inrigting oorgeplaas moet word.
Moloto-busramp: Inwoners brand bejaarde “heks” se huis af
Altesaam 33 mense word deur die polisie ondervra nadat hulle Sondag ʼn bejaarde vrou, wat glo van heksery verdink word, se huis aan die brand gesteek het.
Chanelle Henning-saak: Uitspraak binnekort verwag
Die uitspraak in die hofsaak van twee mans wat glo betrokke was by die moord op Chanelle Henning gaan na verwagting vandag in die Pretoriase hooggeregshof gelewer word.
Resep: Vinnige souttert
‘n Maklike en vinnige souttert – altyd ‘n staatmaker!
Krejcir-verhoor agter geslote deure; Opod ondersoek “aanranding”
Die verhoor van Radovan Krejcir, omstrede sakeman van Tsjeggië, en nog ʼn man vind Maandag in camera plaas by die Palm Ridge-landdroshof in Randburg.
Woord: loods
Gebruikers van Afrikaans trap gewoonlik klei met die woord “loods” en dit word deesdae oral, hoofsaaklik in die verkeerde betekenis, gebruik. Taaltoffie ondersoek die korrekte gebruik en bied ‘n paar alternatiewe.
Mynwerkers in Wes-Rand vasgekeer
Reddingspogings is van stapel gestuur vir vier mynwerkers wat in ʼn myn naby Robertville aan die Wes-Rand vasgekeer is.
Krejcir vertrou glo nie staatsdokter
Radovan Krejcir, omstrede sakeman van Tsjeggië, het glo nie geweier dat ʼn staatsdokter hom ondersoek nie, maar hy het nie die dokter genoeg vertrou om sy bloed te trek nie, het sy prokureur Maandag aan SAfm gesê.
17 trokke in KZN onpadwaardig verklaar
Altesaam 17 onpadwaardige vragmotors in KwaZulu-Natal se lisensies is opgeskort.
Nuuskommentaar: Om te “ras” of nie te “ras” nie
Die verskynsel dat alles na ras herlei word, is nie uniek aan Suid-Afrika nie. Die afgelope paar dae het twee sake die raskwessie in Suid-Afrika weer op die voorgrond geplaas – die UNPO-konferensie en die DA-kongres.
Dooie vrou na dekade in woning gekry
‘n Rotterdamse vrou se lyk is 10 jaar ná sy gesterf het, in haar woning gevind toe ‘n kontrakteur herstelwerk aan die kompleks se gastoevoer gedoen het.